# The DA in Tshwane says private fire fighting services should be regulated not removed. DA councillor Alfred Makhafula argues that Tshwane’s emergency services are under pressure due to budget cuts, staff shortages, and ageing infrastructure. Makhafula says qualified private responders are a necessary support. He urges the city to update outdated laws and work […]
# Die deskundige getuie Lisa Vetten sê mag is ingewikkeld en verskuif dinamies binne verhoudings, insluitend in die werksomgewing. Sy getuig voor die regterlike gedragstribunaal in verband met bewerings van seksuele teistering teen die Oos-Kaapse regterpresident, Selby Mbenenge. Vetten beklemtoon hoe mag, selfs binne ’n enkele gesprek, tussen individue kan verskuif. Sy verduidelik dat haar […]
# Expert witness Lisa Vetten says power is complex and shifts dynamically within relationships, including workplace settings. Testifying at the Judicial Conduct Tribunal into sexual harassment claims against Eastern Cape Judge President Selby Mbenenge, Vetten highlighted how power can move between individuals, even within a single conversation. She clarified her comments on appropriate conduct were […]
# AfriForum sê die Stad Tshwane beledig belastingbetalers deur hulle in hofstukke as vrybuiters te bestempel as deel van ’n regsgeding oor die stad se nuwe skoonmaakheffing. AfriForum betwis die maandelikse heffing van 194-rand en beskryf dit as ‘n onregverdige dubbele belasting. Die saak gaan op 24 Julie in die Hooggeregshof in Pretoria aangehoor word. […]
# AfriForum says the City of Tshwane has insulted ratepayers by calling them freeloaders in court papers as part of a legal battle over the new city cleaning levy. They are challenging the 194-rand monthly charge, an unfair double taxation. The case is set to be heard in the High Court in Pretoria on 24 […]
# Die LUR van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi waarsku die Msunduzi-munisipaliteit moet met ‘n forensiese ondersoek saamwerk of die gevolge dra. Buthelezi sê die provinsie sal nie huiwer om aanspreeklikheid te verseker nie, en die belange van die inwoners en belastingbetalers te beskerm. Senzelwe Mzila van die departement sê die […]
# KwaZulu-Natal Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC Thulasizwe Buthelezi has warned the Msunduzi Municipality to cooperate with a forensic investigation or face consequences. Buthelezi states the province will not hesitate to ensure accountability, protecting the interests of residents and ratepayers. The department’s Senzelwe Mzila says the probe, launched in March, is meant to uncover […]
# Die Stad Tshwane sê die Themba-watersuiweringsaanleg is steeds gesluit nadat ‘n rioolstorting die Apiesrivier besoedel het wat by die Leeukraaldam invloei. Die aanleg is Vrydag as veiligheidsmaatreël gesluit en bedrywighede sal eers hervat word wanneer die watergehalte veilig is. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê watertenkwaens is ontplooi en tegnici werk onverpoos om […]
# Die DA in Gauteng beweer dat omtrent 200 prostaatkanker-pasiënte van die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal vermis word en moontlik dood is as gevolg van lang vertragings om bestraling te ontvang. Dit volg na ‘n geskrewe antwoord van die LUR van Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, wat ‘n agterstand van 800 pasiënte bevestig, met baie van […]