# Limpopo police have launched a culpable homicide investigation following the death of popular local artist Molimisi “Dr Nel” Baatsi. According to reports, the 31-year-old was found lying face down on the road at Botshabelo Village in the early hours of Sunday morning. Police spokesperson, Malesela Ledwaba, says the man was declared dead at the […]
# Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor die toenemende vlaag geweldsmisdaad en bendeverwante moorde in die land. Ses mense is Saterdagaand dood in ‘n verbyry-skietery in Reigerpark aan die Gautengse Oos-rand. Ses mense is ook die naweek dood in bendeverwante voorvalle op die Kaapse Vlakte in Kaapstad. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê […]
# Misdaadvoorkomingsoperasies in Temba en Hammanskraal by Tshwane het gelei tot die inhegtenisneming van 316 verdagtes vir verskeie oortredings. Die verdagtes is vasgetrek vir misdade wat insluit moord, poging tot moord, verkragting en gewapende roof. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 18 ongedokumenteerde buitelandse burgers is tydens die operasies aangehou en aan immigrasie-owerhede oorhandig vir […]
# Die Stad Tshwane sê hy stel ondersoek in na die bron van toenemende ingewandskoors-gevalle in Hammanskraal en Bronkhorstspruit. Dit volg te midde van openbare kommer oor watergehalte in die metro. Talle gevalle is die afgelope tyd by die Jubilee-hospitaal in Hammanskraal en die Bronkhorstspruit-hospitaal aangemeld waar 13 pasiënte behandel is. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, […]
# The Forum for South Africa has expressed concern at the escalating wave of violent crime and gang-related killings in the country. Six people were killed in a drive-by shooting in Reiger Park, Ekurhuleni, on Saturday evening. Meanwhile, six people were also killed in gang-related incidents in the Cape Flats, Cape Town, over the weekend. […]
# Die Departement van Gesondheid bied vanaand ʼn openbare paneelbespreking by die Universiteit van Pretoria aan om universele mediese dekking en gesondheidsekerheid in Suid-Afrika te bespoedig. Dit vind plaas in samewerking met die London School of Economics and Political Science en die Clinton-projek oor gesondheidsdekking. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê universele gesondheidsdekking en […]
# Die DA in die Wes-Kaap het alle pogings verwerp om ras of identiteit vir politieke gewin uit te buit. Dit kom nadat twee voormalige DA-raadslede, Marchell Kleynhans en Brendon Adams, wat die party verlede week verlaat het om by die Patriotic Alliance aan te sluit, die DA daarvan beskuldig het dat hy Kleurlinge en […]
# Die mynwerkersvakbond NUM het kommer uitgespreek oor die toenemende afleggingskrisis en inkrimping van belangrike nywerheidsektore. Talle maatskappye in die metaalsektor lê werkers af weens sterk mededinging, veral uit China. NUM-woordvoerder, Livhuwani Mammburu, sê die regering moet dringend ingryp om tot 688 werksgeleenthede by die Beeshoek-ysterertsmyn in die Noord-Kaap te red. Hy sê proaktiewe maatreëls […]
# Crime-prevention operations in Temba and Hammanskraal, Tshwane, resulted in the arrest of 316 suspects for various criminal offences. The suspects were arrested for crimes including murder, attempted murder, rape and armed robbery. Police spokesperson, Johan van Dyk, says 18 undocumented foreign nationals were also detained during the operations and handed over to immigration authorities […]