# KZN Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi has ordered the immediate suspension of a police constable who was seen in MK Party regalia. The officer is attached to the Ntambanana police station under the King Cetshwayo district. Police spokesperson, Robert Netshiunda, says the South African Police Service Act prohibits a police officer from publicly displaying or expressing […]
# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, het uitsettingskennisgewings uitgereik aan meer as 100 onwettige besetters wat staatseiendom in Kaapstad gekaap het. Twee eiendomme in Goodwood en Khayelitsha wat vir die polisie se gebruik bedoel is, is gesteel en word onwettig beset. Dis deel van Operasie Bring Terug, ʼn landwye veldtog om […]
# Public Works and Infrastructure deputy minister, Sihle Zikalala, has issued eviction notices to over a hundred illegal occupants who have hijacked state properties in Cape Town. Two properties in Goodwood and Khayelitsha meant for use by the police have been stolen and are illegally occupied. This is part of Operation Bring Back, a nationwide […]
# Die Johannesburgse Krisis-alliansie-beraad gaan die Presidensiële Werkgroep ondersteun met die hantering van die stad se finansiële en diensleweringsuitdagings voor die G20-presidensiële byeenkoms. President Cyril Ramaphosa het die groep aangestel om die finansies te bestendig en bestuur te verbeter. Tydens die beraad het Sikhulekile Duma van die Presidensie gesê die stad is in ‘n finansiële […]
# Die Gauteng Provinsiale Regering het van vandag af [1 sept] Elijah Mhlanga as sy nuwe woordvoerder aangestel. Hy volg Vuyo Mhaga op, wat deur Premier Panyaza Lesufi geprys is vir die versterking van deursigtigheid en mediaverhoudinge. Mhlanga is ‘n voormalige nasionale woordvoerder van die Departement van Basiese Onderwys en ‘n ervare kommunikasiepraktisyn met meer […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die balju’s van die hof sal binnekort uitsettingskennisgewings aan honderde buitelandse burgers in Openbare Werke se tentkampe in Wingfield in Maitland oorhandig, en Paint City in Bellville, wat deur die stad besit word. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het toestemming verleen vir die verskuiwings wat tydens die Covid-19-inperking ingestel […]
# Die Stad Kaapstad se verkeersdiens het meer as 2,7-miljoen oortredings tussen Julie 2024 en Junie 2025 aangeteken, en ‘n toename van 49-persent in motoriste wat rooiligte ignoreer. Spoed was boaan die lys met 1,8-miljoen oortredings, terwyl bestuursvergrype, oorlading en ander oortredings ook toegeneem het. Beamptes het tweeduisend-272 arrestasies gemaak, meestal vir dronkbestuur, 12-duisend-224 voertuie […]
# Wes-Kaapse skole en distrikte het uitgeblink by die Nasionale Toekennings vir Uitnemendheid in Onderwys by die Sandton-konferensiesentrum. Hoër Meisieskool Bloemhof het vir die tweede jaar die Top Presterende Openbare Gewone Skool in Kwintiel 5 gewen, met Rhenish Girls’ High en Rustenburg Girls’ High in die tweede en derde plek. Vredendal Noord Primêr en Bridgton […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het die wrede moord op ‘n 20-jarige vroulike student aan die Universiteit van Venda Saterdag deur ‘n medestudent veroordeel. Makaneta het die voorval as ‘n tragedie beskryf en universiteite versoek om studente se geestesgesondheidsondersteuning, welstandsprogramme en veiligheidsmaatreëls te versterk. Hy het die instelling aangespoor om geregtigheid vir die slagoffer te […]