# Die Gautengse Hooggeregshof wat in Benoni sit het twee apartheids-polisiebeamptes se Artikel 174-aansoeke van die hand gewys in die Caiphus Nyoka-moordverhoor. Die aktivis van die studente-organisasie Cosas is in 1987 nege keer geskiet. Leon van den Berg en Abraham Engelbrecht het aangevoer dat die staat geen saak teen hulle het nie, maar die hof […]
# Police minister Senzo Mchunu says new forensic labs will be built in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga and the Free State. This will help speed up DNA testing and reduce toxicology backlogs. Mchunu told the media these new facilities will boost the capacity of the South African Police Service to process evidence faster, improve the […]
# The Gauteng High Court sitting in Benoni has dismissed a Section 174 application by two apartheid-era police officers accused of the murder of Caiphus Nyoka. The Congress of South African Students activist was shot nine times in 1987. Leon van den Berg and Abraham Engelbrecht argued the state didn’t present a compelling case, but […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê moordsyfers het in agt van die nege provinsies afgeneem. Ses-duisend-467 mense is tussen Januarie en Maart dood – ‘n afname van 3,1-persent in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Mchunu het tydens die vrystelling van die jongste misdaadstatistieke in Pretoria gesê die Noord-Kaap is die enigste provinsie […]
# Police minister Senzo Mchunu says murder rates have decreased in eight of the nine provinces, with six-thousand-467 people killed between January and March – a reduction of 3.1-percent compared to the same period last year. Speaking during the release of the latest crime statistics in Pretoria, Mchunu said the Northern Cape was the only […]
# ActionSA rig weer ‘n waarskuwing oor die toename in bendegeweld reg oor Suid-Afrika waar meedoënlose bendes woonbuurte in oorlogsones verander. Woordvoerder Matthew George sê bendegeweld kom in die Wes-Kaap veral voor op die Kaapse Vlakte, in Gauteng in Eldoradopark en Westbury, en in die Oos-Kaap in Nelson Mandelabaai. Hy sê dit dwing onskuldige gesinne […]
# AfriForum eis onmiddellike toegang tot die Garsfontein-substasie nadat die Tshwane Metro na bewering ‘n formele ooreenkoms oortree het deur ‘n goedgekeurde sekerheidsprojek te blok. Die burgerregtegroep dreig met regstappe te midde van onlangse substasie-ontploffings en kragonderbrekings. Arno Roodt van AfriForum sê ingryping is van kritieke belang om die infrastruktuur te beskerm en die publiek […]
# ActionSA says it once again raises the alarm over the surge in gang violence tearing through communities across South Africa, where ruthless gangs turn neighborhoods into warzones. ActionSA’s spokesperson, Matthew George says gang violence is littering the streets of the Cape Flats in the Western Cape, Eldorado Park and Westbury in Gauteng, and Nelson […]
# Twee-en-vyftig mediese vrywilligers het kragte saamgesnoer met die Nelson Mandela-kinderhospitaal in Johannesburg en Operasie Glimlag Suid-Afrika om 40 lewensveranderende operasies uit te voer. Gesplete lippe en verhemeltes is onder meer herstel. Die projek wat deur Life Healthcare ondersteun word, het ten doel om die landwye agterstand met operasies op kinders te verklein. Die program […]