# Bykans tien mense is vandag dood in skietvoorvalle in Mitchells Plain. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith het bevestig dat 60 wetstoepassingsbeamptes na die skietery ontplooi is om die polisie by te staan. Smith sê owerhede is besig om kalmte te herstel en pogings is onderweg om verdagtes te indentifiseer. Inwoners met […]
# Former deputy president David ‘DD’ Mabuza has passed away at the age of 64 in a Sandton hospital in Gauteng. The ANC has expressed deep sorrow at his death. The party’s secretary-general, Fikile Mbalula, described him as a committed leader who served the people of South Africa with humility and dedication. Mbalula extended condolences […]
# Close to ten people have been killed in shooting incidents in Mitchells Plan today. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith has confirmed the deployment of 60 law enforcement officers to assist the police following a spate of shootings. Smith says authorities are restoring calm and efforts are underway to identify the […]
# Die Randburgse Landdroshof het gehoor die Valke-speurder wat die ondersoek lei na die moord op ‘n kollega, Frans Mathipa, was in Desember self die teiken van ‘n sluipmoordpoging. Dertien Weermaglede word daarvan aangekla dat hulle die sluipmoord en die ontvoering van twee Ethiopiese burgers met bande met Isis beplan het. Mathipa is in Augustus […]
# The Randburg Magistrate’s Court has heard that a Hawks investigator leading the probe into the murder of colleague Frans Mathipa, was himself the target of an assassination attempt in December. Thirteen Defence Force soldiers are accused of orchestrating the assassination of Mathipa and the kidnapping of two Ethiopian nationals linked to Isis. Mathipa was […]
# Die Regterlike Dienskommissie het Gauteng se regter-president, Dunstan Mlambo, aanbeveel vir aanstelling as Suid-Afrika se volgende adjunkhoofregter. Dit volg na twee dae van onderhoude. Mlambo, wat geloof is vir sy leierskap van die land se besigste hofafdeling en vir die bekendstelling van die virtuele “caselines“-stelsel, word beskou as ’n sterk aanspraakmaker. Die posisie is […]
# Die DA in Johannesburg het ‘n strafregtelike klagte ingedien teen die uitvoerende hoof van die Johannesburg Property Company, Helen Botes, en senior amptenare. Dit volg ná ‘n Spesiale Ondersoekeenheid-verslag in 2020 warin Botes gekoppel word aan oortredings van die Munisipale Finansiële Bestuurswet. Die DA se koukusleier in Johannesburg, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê ondanks waarskuwings, is […]
# ‘n Raadslid van die African Independent Congress, Margaret Arnolds, is as die nuwe Speaker van die Johannesburg verkies, ná steun van die ANC-geleide koalisie. Arnolds, wat voorheen as Speaker en mees onlangs as burgemeesterskomiteelid vir Finansies gedien het, vervang Nobuhle Mthembu van ActionSA, wat verlede week uitgeskop is. Sy het Alex Christians van die […]
# Die vakbond NUMSA het bevestig dat Mercedes-Benz Suid-Afrika ‘n geskeduleerde een-maand aflegging by sy aanleg in Oos-Londen op 24 Junie begin het. Die aksie sal tot 30 Julie voortduur. Die woordvoerder van NUMSA, Phakamile Hlubi-Majola, sê dit is deel van die jaarlikse produksieregstelling onder die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika en is […]