# A Mpumalanga wheelchair bound former Shatale Post Office branch manager, Lucia Mashego, has been ordered to repay 146-thousand-897 from her pension to SASSA beneficiaries after colluding with a teller and an accomplice to steal from them. Mashego made duplicate SASSA cards used to unlawfully withdraw 250-thousand-rand from accounts. She pleaded guilty to 60 fraud […]
# Kaapstad het belê in 176 nuwe water- en sanitasievoertuie om diensbetroubaarheid en -doeltreffendheid te verhoog. Die vloot sluit in ‘n hyskraan-vragmotor, ‘n moderne straalmasjien-vragmotor, agt watertenkwaens, vakuum-kombinasievragmotors en nuwe suigvragmotors met gevorderde suigvermoë. Die burgemeesterskomiteelid, Zahid Badroodien, het die nuwe toevoegings geprys, veral die watertenkwaens om vinnig aan gemeenskappe te kan voorsien tydens onderbrekings. […]
# Cape Town has invested in 176 new water and sanitation vehicles to boost service reliability and efficiency. The fleet includes a crane truck, an upgraded jet-machine truck, eight water tankers, vacuum combination trucks, and super-sucker trucks with advanced suction capacity. Mayoral Committee Member Zahid Badroodien praised the new additions, especially water tankers for quick […]
# Binnelandse Sake se gebou in Germiston, Gauteng, is vanoggend aan die brand gesteek te midde van gewelddadige betogings oor uitsettings in die middestad. Betogers eis volgens berigte om gratis in die Pharoepark-woonstelgebou te woon. Die Ekurhuleni-nooddienste, die polisie en die verkeersafdeling is ontplooi. Die owerhede het President-, Queen- en Jackstraat gesluit terwyl die brandweer […]
# Die DA in Gauteng eis dringende optrede van die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, en die Departement van Infrastruktuur om die talle agterstallige skoolinfrastruktuurprojekte te voltooi. Sergio dos Santos van die party het die Inkululeko Yesizwe Primary School in Vlakfontein uitgewys as een van die projekte wat voltooi moet word. Santos sê die provinsiale […]
# The Germiston Home Affairs building in Gauteng has been set alight this morning during violent clashes over evictions in the CBD. Protesters reportedly demanded to occupy the Pharoe Park flats rent-free. Ekurhuleni Emergency Services, SAPS, and traffic officials have been deployed to the scene. Authorities have closed President, Queen, and Jack Streets as firefighters […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die proses gaan voort om die waterstelsel in Hammanskraal skoon te maak en te toets. Sy sê hulle maak vordering by die Temba-watersuiweringsaanleg en ʼn permanente lyn word aangelê wat water aan die derde reservoir by die aanleg sal lewer. Moyo sê tydens die proses neem hulle die […]
# The DA in Gauteng is demanding urgent action from Education MEC, Matome Chiloane, and the Department of Infrastructure, to complete the many long-overdue school infrastructure projects in the province. The party’s Sergio Dos Santos highlights Inkululeko Yesizwe Primary School in Vlakfontein as one of the projects that need to be completed. Santos says the […]
# Die Transnet-Phelophepa Gesondheidsorgtrein, ook bekend as die Trein van Hoop, bring sy mobiele gesondheidsorgdienste na Eerste Fabrieke-stasie in Mamelodi, Tshwane. Die dienste wat op die trein verskaf word, sluit in siftingstoetse vir kanker, diabetes en hoë bloeddruk, met papsmere vir vroue en prostaattoetse vir mans. Alle dienste is gratis. Die Stad Tshwane moedig mense […]