# The Freedom Front Plus has strongly condemned the violent protest action that led to a fire at the Department of Home Affairs offices in Germiston, Ekurhuleni, on Tuesday. During the protest, two suspects allegedly threw a petrol bomb into the building, which exploded and set it alight. The FF Plus’ Monique Kriek says it […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, en die stadsbestuurder, Johann Mettler, kan moontlik tronkstraf kry as hulle nie die stad se varsproduktemark herstel nie. Die Hooggeregshof in Pretoria het hulle 30 dae gegee om ‘n plan te beraam om dienste soos sekuriteit en rommelverwydering te verbeter, en om te verduidelik hoe 18-miljoen-rand vir opgradering […]
# Die burgemeester van Ekurhuleni, Nkosindiphile Xhakaza, het ‘n beroep gedoen op die gemeenskap om geduldig te wees met die munisipaliteit nadat die kantore van Binnelandse Sake in Germiston aan die brand gesteek is. Xhakaza het buite die gebou gesê om regeringseiendom aan die brand te steek is onaanvaarbaar en het die dade van vandalisme […]
# Die DA het alarm gemaak nadat Nelson Mandelabaai die meeste werksverliese in die Oos-Kaap gely het, met ongeveer 42-duisend werksgeleenthede wat in die tweede kwartaal hierdie jaar verlore is. Die amptelike werkloosheidsyfer in die Metro het van 22,3-persent tot 26,4-persent gestyg, met die uitgebreide koers wat tot 35-persent gestyg het. Die DA-lid, Vicky Knoetze, […]
# Die GOOD-party doen ‘n beroep op die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit in Kaapstad, Rob Quintas, om dringend 12-miljoen-rand in die hande te kry om drastiese besnoeiings van 8 September af aan die Dial-a-Ride-diens te voorkom. Die diens, wat sedert die laat 1990’s in werking is, help duisende gestremde inwoners. Roscoe Palm van GOOD waarsku […]
# Die burgemeester van Ekurhuleni, Nkosindiphile Xhakaza, sê die stad sal voortgaan om onwettige inwoners in laekoste-behuising te verwyder as deel van die skoonmaakveldtog in die middestad. Xhakaza het by Pharoepark in Germiston gepraat en sê meer as 1,5-miljoen-rand in huurgeld word maandeliks verloor weens onwettige invorderaars. Die burgemeester sê wetteloosheid, gekaapte geboue en misdadige […]
# President Cyril Ramaphosa woon van vandag af tot Vrydag die Afrika-Unie- en Afrika beraal vir die waterbeleggingsprogramin Kaapstad by. Die geleentheid, wat onder Suid-Afrika se G20-presidentskap gehou word, sal fokus op klimaatsveerkragtige water- en sanitasieprojekte regoor Afrika. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê die beraad sal ook ‘n verklaring oor waterbeleggings lewer […]
# Opknappings aan die ongevalle- en noodeenheid van die Verre Oos-Randse Hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng, sal volgende week begin en vier maande duur. Gedurende hierdie tyd sal nooddienste tydelik binne in die hospitaal verskuif word om te verseker dat sorg sonder onderbreking voortgaan. Motalatale Modiba van die departement sê sekere dienste sal na ander kliniese […]
# Renovations to the accident and emergency unit at Far East Rand Hospital in Ekurhuleni in Gauteng will start on 22 August and last four months. During this time, emergency services will be temporarily relocated within the hospital to ensure care continues without interruption. The department’s Motalatale Modiba says some services will move to other […]