# The DA in Johannesburg has raised alarm over reports that the Johannesburg Property Company board may have reinstated Helen Botes as CEO without legal or procedural backing. The DA’s Bongani Nkomo calls it a violation of the Municipal Systems Act, citing cadre deployment and governance failure. He says the party is demanding clarity and […]
# Die DA sê die verwydering van uitheemse indringerplante in die Wes-Kaap het meer as 120-miljoen kubieke meter water vrygestel, gelykstaande aan die hoeveelheid water in die Bergrivierdam. Meer as 165-duisend hektaar is sedert 2020 skoongemaak en byna twee-duisend-900 werksgeleenthede is geskep. Dave Bryant van die DA sê die verwydering van uitheemse plante is die […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê toestande by die Departement van Binnelandse Sake-kantoor in Nyanga in die Wes-Kaap is gevaarlik ná die swaar reën. Die vakbond sê dele is verspoel, die plafonne lek, die vloere is glad en daar is ernstige elektriese gevare. Die departement het egter geen veiligheidsopdragte uitgereik nie en die kantoor is […]
# Die DA sê meer as 58-mijoen-rand se onbetaalde rekeninge laat baie skole in Gauteng sonder water en elektrisiteit, wat onderrig en higiëne ernstig ontwrig. Meer as 500 skole was al sedert Januarie sonder krag of water. Die party moedig die Onderwysdepartement van die provinsie aan om dringend ‘n taakspan saam te stel om munisipale […]
# Action Society eis ‘n dringende onafhanklike regterlike ondersoek na ernstige korrupsiebewerings teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en die senior leierskap in die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Dit volg ná die polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, beweer het top-amptenare het met ondersoeke ingemeng en misdadige netwerke beskerm. Action Society se woordvoerder, Juanita du Preez, sê […]
# The DA says clearing invasive alien plants in the Western Cape has freed up more than 120-million cubic metres of water, equal to the capacity of the Berg River Dam. Since 2020, more than 165-thousand hectares have been cleared, creating nearly two-thousand-900 jobs. The DA’s Dave Bryant says removing alien vegetation is key to […]
# Die LUR van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, moedig inwoners aan om versigtig te wees aangesien winterbrande in informele nedersettings toeneem. Dit volg na ‘n brand in die Dakota-informele nedesetting in Isipingo, waar meer as 100 strukture vernietig en meer as 200 mense ontheem is. Senzelwe Mzila van die department […]
# The Public Servants Association says conditions at the Department of Home Affairs office in Nyanga in the Western Cape have become dangerous following heavy rains. The union reports flooding, leaking ceilings, slippery floors, and serious electrical hazards. Despite this, the department has not issued safety instructions or closed the office. The association’s Crystal Human […]
# The DA says over 58-million-rand in unpaid bills has left many Gauteng schools without water and electricity, severely disrupting learning and hygiene. More than 500 schools have had their power or water cut off since January. The party urges the provincial Education department to urgently set up a task team to resolve municipal disputes. […]