# Die DA in die Wes-Kaap het die nasionale departement van Openbare Werke en Infrastruktuur se oorhandiging van twee staatseiendomme in Malmesbury aan die provinsiale regering verwelkom. Die eiendomme sal aangewend word om mense te ondersteun wat van versteurings weens middelmisbruik herstel. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê die oorhandiging is ‘n bewys van hoe […]
# Die vakbond Numsa se Geslagstruktuur vra sy lede en personeel in alle streke om skenkings te maak vir die slagoffers van verlede maand se noodlottige oorstromings in die Oos-Kaap. Die oorstromings het 103 lewens in Mthatha en Butterworth geëis terwyl ses-duisend-869 huishoudings geraak en vierduisend-724 mense nog dakloos is. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle […]
# Die Stad Tshwane het die Tshwane-app bekendgestel wat die mag van plaaslike regering in die hande van inwoners plaas. Die gratis en gebruikersvriendelike toepassing bemagtig inwoners om lang rye, eindelose oproepe en burokrasie te vermy. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die inisiatief is ‘n duidelike wegbreek van die era […]
# Johannesburg mayor Dada Morero has reaffirmed his commitment to address to prioritise road infrastructure, enhance mobility and restore service delivery. He launched the War on Potholes in Region B, Ward 90 on Thursday. In April, South Africa’s largest short-term insurer, Santam, revealed that claims for pothole damage in Gauteng were up 25-percent from January […]
# The DA in the Western Cape says there is a need to strengthen compliance and enhance cooperation between government, e-hailing platforms, and operators. A total of 213 e-hailing vehicles were impounded in the province over the past year. The DA’s Nomafrench Mbombo says e-hailing offers a viable alternative source of income for many, but […]
# The City of Cape Town has ramped up maintenance of the rivers, canals and waterways for seasonal rainfall. One of these critical interventions initiated by the metro’s Water and Sanitation Directorate has recently been completed at the Sir Lowry’s Pass River in Gordon’s Bay. Mayoral committee member for Water and Sanitation, Zahid Badroodien, says in […]
# Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie sê misdadigers word gemotiveer om waterinfrastruktuur in die land te beskadig sodat hulle winsgewende kontrakte vir herstelwerk kan verkry. Dít is volgens die MRK se Beleidsopdrag, “‘n Oplossing vir Sistemiese Sabotasie van Noodsaaklike Waterinfrastruktuur“. ‘n Post-doktorale navorser aan die Universiteit van Wes-Kaapland wat betrokke was by die ontwikkeling van die opdrag, […]
# ʼn Senior dosent aan die Walter Sisulu Universiteit se Urologie-afdeling, Jeff John, het sy doktorsgraad in Urologie aan die Universiteit van Kaapstad verwerf. Hy is die tweede persoon aan die Universiteit van Kaapstad en vyfde nasionaal wat met ʼn doktorsgraad in Urologie spog. John het ook die IsoWire ontwerp wat veiligheid verbeter tydens nieroperasies […]
# The DA in the Western Cape has welcomed the handover of two state-owned properties in Malmesbury by the National Department of Public Works and Infrastructure to the provincial government this week. These properties will be repurposed to support individuals recovering from substance use disorders. The DA’s Wendy Kaizer-Philander says this handover is a demonstration of how government can work collaboratively to restore […]