# The Freedom Front Plus in Ekurhuleni says power outages experienced by Kempton Park since the beginning of the year add up to nearly one month. The party’s Jean Kriek says by mid-August of this month, residents and businesses have experienced outages equal to 24 days, 18-hours-and-30-minutes. He says cable theft and vandalism remain the most […]
# Gauteng se LUR vir Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, sê hulle werk aan ʼn provinsiale e-taxi-platform waarvoor alle betrokkenes aanspreeklikheid sal aanvaar. Die LUR het gister met die Maponya-winkelsentrum se bestuur en wetstoepassers in Soweto vergader. Dit volg nadat geweld Woensdag naby die winkelsentrum uitgebreek het, en een persoon dood en twee ander beseer is. Diale-Tlabela […]
# The Special Tribunal has ordered former National Lotteries Commission board member, advocate William Huma, to repay over 21-million-rand in misappropriated grants linked to his associates and family. The funds were allocated for community upliftment projects, including a chicken farming initiative for the residents of Marikana, North West. A probe by the Special Investigating Unit […]
# Die immigrasievermoë van die Kaapstadse Internasionale Lughawe sal bykans verdubbel met die vennootskap van die Grensbestuursowerheid, die Wes-Kaapse regering en die Stad Kaapstad. Die vennootskap, wat deur die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, premier Alan Winde, en burgemeester Geordin Hill-Lewis bekendgestel is, voeg 48 assistent-doeanebeamptes by, wat personeellede van 66 tot 114 vermeerder. […]
# Die Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid in die Gautengse Provinsiale Wetgewer verwelkom die besluit van twee beskuldigdes in ‘n Eldoradopark-moordsaak om hul borgtogaansoek in die Protea-landdroshof te laat vaar. Die twee staan tereg op aanklagte van moord, verkragting en die mishandeling van ‘n vierjarige kind. Die kind word vandag begrawe. Die voorsitter, Bandile Masuku, beklemtoon hul […]
# Die DA in Gauteng doen ‘n beroep op die LUR vir Infrastruktuurontwikkeling, Jacob Mamabolo, om seker te maak dat die Johannesburg-Suid Forensiese Patologielaboratorium oopmaak om die publiek te dien. Dit volg nadat Mamabolo ‘n ondersoek van stapel gestuur het na die fasiliteit wat steeds nie oop is nie, en die belastingbetaler alreeds 700-mijoen-rand gekos […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, oorhandig vandag amptelik ‘n uitgediende Embraer 135-passasiersvliegtuig aan die Rhodesfield Ingenieurswese-skool vir Lugvaartspesialisering in Kemptonpark. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die vliegtuig, wat deur Airlink geskenk is, sal vir opleiding gebruik word vir leerders wat lugvaartstudies wil volg:
# Gauteng Transport MEC Kedibone Diale-Tlabela says they are working towards establishing a provincial e-hailing platform, which all stakeholders will be responsible for. The MEC met with Maponya Mall management and law enforcement officials in Soweto on Monday. This comes in the wake of resurging violence that claimed one person and left two others injured […]
# Immigration capacity will nearly double at Cape Town International Airport following a partnership between the Border Management Authority, Western Cape Government, and City of Cape Town. Launched by Home Affairs minister Leon Schreiber, premier Alan Winde, and mayor Geordin Hill-Lewis, the initiative adds 48 assistant port control officers. This increases staff from 66 to […]