# Global technology leader HCL Technologies says it is proud of its growing partnership with the North West University, which is aimed at fostering access and opportunity for students living with disabilities. HCLTech began funding the university in December 2024. It allocated one-million-rand for student bursaries and an additional 250-thousand-rand towards assistive devices and software […]
# The DA in Tshwane has criticised the metro for taking seven months to act on a whistleblower tip from February, implicating an employee in identity fraud and cable theft in Pretoria East. The employee has now been arrested. The DA says the metro must use the opportunity of having a suspect in custody to […]
# Die DA Studente-organisasie sê daar is ʼn behoefte aan betekenisvolle veiligheidsingryping by die Universiteit van Kaapstad. Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê die universiteit het sy departement gevra om ondersoek in te stel na bewerings dat ʼn jong vrou op die kampus verkrag en toe punte vir ʼn graad aangebied […]
# Die Stad Tshwane moedig inwoners aan om deel te neem aan die Skoonmaakveldtog terwyl die stryd teen onwettige storting voortduur. Weens gebrekkige begrotings ervaar die meeste munisipaliteite ernstige probleme wat vullisverwydering betref en sommige inwoners en sakeondernemings stort hul vullis onwettig in oop ruimtes. Die burgemeesterskomiteelid vir die Omgewing en Landbou, Obakeng Ramabodu, sê die […]
# Die Stad Johannesburg vra benoemings vir onafhanklike buitelede om in sy Munisipale Beplanningstribunaal te dien. Die tribunaal het ‘n belangrike funksie om besware teen ruimtelike beplanning en besluite oor ontwikkeling in ‘n regverdige, deursigtige en objektiewe manier aan te spreek. Die woordvoerder van die metro, Virgil James, sê benoemdes moet die nodige kwalifikasies en […]
# Die Universiteit van Pretoria en die Nanjing-universiteit van China het ʼn memorandum van verstandhouding onderteken om institusionele bande te smee wat gemik is op studente-uitruilprogramme en gesamentlike navorsingsprojekte. Die navorsing sal onderwerpe dek soos kankerbehandeling, volhoubare ontwikkeling, ingenieurswese en kunsmatige intelligensie. UP se visekanselier, Francis Petersen, sê die hoofdoel van hierdie vennootskap is die […]
# Die Metaalwerkersvakbond Numsa sê hy voer samesprekings met die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging om strategiese vennote te kry om die Goodyear SA fabriek in die Oos-Kaap oor te neem. Die bande-vervaardiger in Kariega het sy deure verlede Vrydag gesluit met ‘n gevolglike 900 werkverliese. Die woordvoerder van Numsa, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle […]
# Die Nasionale Taxi-alliansie in Gauteng het hom gedistansieer van gerugte dat taxibestuurders verantwoordelik is vir die wrede aanvalle op e-taxibestuurders in Soweto. Die e-taxibestuurder Mthokozisi Mvelase is verlede week vermoor en sy motor aan die brand gesteek, na bewering deur taxibestuurders, terwyl hy by ‘n oplaaipunt by die Maponya-winkelsentrum in Soweto was. ‘n Passasier […]
# Twee studentespanne van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie het eerste en vierde uit 40 gekom by die toonaangewende Cars4Mars African Rover-uitdaging. Die kompetisie wil Afrika-jeug besiel om loopbane in robotika, ruimtetegnologie en kunsmatige intelligensie te volg. Jongmense uit Suid-Afrika, Zimbabwe, Nigerië, Kenia en Ghana het deelgeneem. Die TUT-spanne wat uit tweede- en derdejaarstudente bestaan, […]