# Die Stad Johannesburg sê die onlangse aanpassings van eiendomsbelastingtariewe verskyn reeds op die munisipale rekeninge van sommige huiseienaars, na die toepassing van die Eiendomsbelastingbeleid. Volgens die beleid ontvang huiseienaars outomaties ‘n korting op die eerste 300-duisend-rand van hul eiendom se markwaarde. Die metro se woordvoerder, Poppy Louw, sê vir mense wat verskeie huise besit, […]
# The Public Servants Association says it fully supports the recent cabinet reshuffle made by Mpumalanga premier Mandla Ndlovu. The premier sacked his Education MEC, Cathy Dlamini, and Economic Development and Tourism MEC Makhosazane Masilela. In May, a probe by Ndlovu’s office revealed irregularities in Dlamini’s department’s procurement of 22 laptops worth more than two-million-rand. […]
# Die DA in die Oos-Kaap doen ‘n beroep op premier Oscar Mabuyane om ‘n gemodelleerde en getoetste ekonomiese versagtingstrategie teen die dreigende 30-persent Amerikaanse tariewe te verskaf. Die party sê die 25-persent-tarief wat in April ingestel is, het reeds verwoestende gevolge vir die provinsie se motorvervaardigingsektor. Vicky Knoetze van die DA sê die nuwe […]
# The City of Johannesburg says the recent property rates adjustments already reflect on the municipal accounts for some residential property owners, following the implementation of the Property Rates Policy. According to the policy, residential property owners automatically receive a rebate on the first 300-thousand-rand of their property’s market value. The metro’s spokesperson, Poppy Louw, […]
# Waste management agency Pikitup says its separation at source programme has been a success in the City of Johannesburg, helping to reduce the volume of waste sent to landfill sites. The programme supports long-term national targets that require municipalities to recycle 97-percent of waste and landfill only three-percent by 2050. Pikitup has added 41 […]
# Die Wes-Kaapse regering het die belangrikheid van die versterking van handels- en beleggingsbetrekkinge met Kanada herbevestig. Suid-Afrika se uitvoere na Kanada was in 2023 op 8,28-miljard-rand, met die provinsie wat ‘n beduidende bydrae lewer van altesaam 3,4-miljard-rand. Die LUR van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het onlangs met Kanada se minister van […]
# Die Departement van Gesondheid sê hy is besig met ‘n inentingsveldtog teen m-pokke, aangesien die aantal laboratoriumbevestigde gevalle in die land geleidelik aan die toeneem is. Twee laboratoriumbevestigde gevalle is onlangs in Gauteng en die Wes-Kaap aangeteken, wat die totale aantal bevestigde gevalle tot tien verhoog. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê hulle […]
# The DA in the Eastern Cape is calling on premier Oscar Mabuyane to provide a modelled and tested economic mitigation strategy against the looming 30-percent US tariffs. The party says already, the 25-percent tariff levelled in April is having devastating effects on the province’s automotive sector. The DA’s Vicky Knoetze says these new tariffs […]
# ActionSA in Gauteng sê die provinsiale wetgewer moet ʼn openbare verhoor belê om die ekonomiese uitwerking en regverdigheid van vaste elektrisiteitsbybetalings te bepaal. Dit volg nadat die Stad Johannesburg ʼn nuwe vaste elektrisiteitsbybetaling van 230-rand ingestel het vir klante wat vooraf krag koop. ActionSA se woordvoerder, Zwelithini Mtshali, sê as die ANC en EFF […]