# The Presiding Officers of Parliament have condemned the violent criminal attack on three DA members of Parliament. Police portfolio committee chairperson, Ian Cameron, Nicholas Gotsell, and Lisa Schickerling, were assaulted while returning from an oversight visit to the police training college in Philippi, Cape Town, on Tuesday. Parliament’s spokesperson, Moloto Mothapo, says the presiding […]
# Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, Ian Cameron en twee van sy DA-kollegas was gister die slagoffers van ‘n rooftog in Phillipi, Kaapstad. Cameron, Lisa Schickerling en Nicholas Gotsell was op pad terug van ‘n oorsigbesoek aan die polisiekollege in Philippi toe hul voertuig onder bakstene van rowers deurgeloop het. George Michalakis […]
# Die Suid-Afrikaanse Rooibosraad is besig om te onderhandel met die ambassade van die VSA en die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging om verligting te kry van die onlangs ingestelde 30-persent tariewe op Rooibos-uitvoere. Rooibos, wat slegs in die Wes-Kaap gekweek word, word meesal in grootmaat na die VSA verskeep vir vermenging, verpakking en […]
# Die DA sê Sandton-inwoners het ‘n ernstige watertekort terwyl die roete vir die G20-beraad spesiale aandag kry. Volgens die party, het baie huise en besighede nie water nie, maar beamptes is besig om die Sandton langs die G20 roete in Sandton te inspekteer vir internasionale optiese kabels. Leah Potgieter van die DA vra die […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad sê hy sal die liggaam van die vermoorde e-taxibestuurder, Siyanda Mthokozisi, na KwaZulu-Natal vervoer om begrawe te word. Mthokozisi is verlede week buite die Maponya Winkelsentrum in Soweto, in Gauteng, geskiet in ‘n voorval wat vermoedelik verband hou met die spanning tussen e-taxibestuurders en taxi-operateurs. Die president van Santaco, Abnar […]
# Die DA doen ‘n beroep vir verantwoordbaarheid ná die ineenstorting van die plaas Khutso Naketsi in Skeerpoort, Noordwes. Die DA-lid, Lizelle Stoltz, sê al wat oorgebly het van die eens florerende een-duisend-923 hektaar-plaas, is brokstukke. Die staat het die plaas in 2019 vir 460-miljoen-rand gekoop om 325 gesinne te bemagtig. Sy sê dit is […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare veroordeel Noordwes se parke-en-toerismeraad oor ‘n 300-persent huurverhoging vir personeel by die Taung- en Mafikeng-hotelskole. Die vakbond sê personeel is meegedeel dat hulle huur vanaf volgende maand van een-duisend-300-rand tot ses-duisend-800-rand per maand sal styg wat gepaard gaan met salarisaftrekkings vir elektrisiteit, sonder enige raadpleging. Die vakbond se woordvoerder, Nceba […]
# Die DA in Beaufort-Wes in die Wes-Kaap sê hulle is gereed om stabiliteit en goeie regering in die munisipaliteit te herstel. Die party sal vandag by ‘n spesiale raadsitting ‘n nuwe speaker verkies nadat die vorige speaker, Jacob Jeffrey van der Linde, weens wangedrag verwyder is. Gina Duimpies van die DA sê die party […]
# Die Parlement het bevestig dat hy die 11de G20-parlementêre speakersberaad van 29 September tot 3 Oktober by die Arabella Hotel in Kleinmond in die Wes-Kaap gaan aanbied. Die beraad, met die tema ‘Die benutting van parlementêre diplomasie vir die verwesenliking van globale solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid‘, sal ook die vergaderings van die P20-vroue en […]