# The University of Johannesburg has moved nine places in the 2025 UniRank Top 200 Universities on Facebook. The university has risen from 61st globally in 2024 to 52nd this year. UJ’s digital platforms have become a direct extension of the university’s 2035 strategic plan. The university’s Social Media and Marketing Projects Manager, Michelle Radikariki, […]
# University of the Free State senior lecturer, doctor Tlou Raphela-Masuku, has been selected to participate in the prestigious British Academy-funded International Writing Workshop on Climate Change Adaptation. She is one of only 15 early-career researchers from Southern and Eastern Africa selected. Raphela-Masuku is focused on climate-induced vulnerabilities and resilience, particularly in rural and peri-urban communities. […]
# Die GOOD-party sê dat hulle formeel sal reageer op Kaapstadse speaker, Felicity Purchase, se poging om aanspreeklikheid te vermy deur aan te dring dat Donderdag se raadsvergadering op ‘n virtuele platform bly. ‘n Tweede mosie van wantroue sal by die vergadering teen die speaker ingedien word. Jonathan Cupido van GOOD sê die Ordereëls wat […]
# Die waarnemende polisiekommissaris in die Oos-Kaap, Thandiswa Kupiso, het die gewelddadige aanval op ‘n beampte van die Nasionale Vervolgingsgesag en sy gesin in Tiryville, Kariega, veroordeel. Dit herinner aan die moord op Gqeberha-aanklaer Tracy Brown verlede maand. Volgens ‘n polisieverslag het die aanklaer en sy gesin Maandagoggend vroeg by hul huis aangekom. ‘n Polisiewoordvoerder, […]
# Eastern Cape acting Police Commissioner, Thandiswa Kupiso, has condemned the brazen attack on a National Prosecuting Authority officer and his family in Tiryville, Kariega. This is reminiscent of the killing of Gqeberha prosecutor Tracy Brown last month. According to a police report, the prosecutor and his family arrived at their home in the early hours […]
# The GOOD Party says it will formally respond to Cape Town Speaker Felicity Purchase’s attempt to avoid accountability by insisting that Thursday’s council meeting remain on a virtual platform. The meeting will see a second motion of no confidence brought against the speaker. GOOD’s Jonathan Cupido says the Rules of Order adopted by council […]
# Die Voorsittende Bamptes van die Parlement het die gewelddadige aanval op drie DA-lede van die Parlement veroordeel. Die voorsitter van die Polisie-portefeuljekomitee, Ian Cameron, Nicholas Gotsell en Lisa Schickerling is aangeval toe hulle van ‘n oorsigbesoek gister aan die polisiekollege in Philippi, Kaapstad teruggekeer het. Die Parlement se woordvoerder, Moloto Mothapo, sê die voorsittende […]
# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, sê die stigting van gespesialiseerde skole om kritieke vaardigheidstekorte aan te spreek deur onderwys te belyn met die provinsie se ekonomiese groeiprioriteite is noodsaaklik. Hy het Dinsdag ‘n uit-diens-gestelde Embraer 135-passasiersvliegtuig amptelik oorhandig, wat deur Airlink aan die Rhodesfield Engineering School of Specialisation in Kempton Park geskenk is. […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die doeltreffendheid van plaaslike regering het ‘n regstreekse uitwerking op die lewensgehalte van burgers en hul vermoë om toegang tot noodsaaklikhede te verkry. Hy het gister ‘n werksbesoek aan die Amampondo-koninkryk in die Oos-Kaap afgelê. Mashatile sê die bekendstelling van die Distriksontwikkelingsmodel is daarop gemik om die funksionering van munisipaliteite […]