# ActionSA in Gauteng gaan vandag ‘n strafregtelike klag indien teen die provinsiale regering, Emfuleni- munisipaliteit en kontrakteurs lê oor die verlate Boipatong Ouetehuis. Daar is reeds 28,35-miljoen-rand aan die projek bestee, maar die terrein bly onvoltooi en verlate met bouwerk wat lank reeds gestaak is. Die projek wat die munisipaliteit in 2015 begin het, […]
# Today is World Mosquito Day, a day to raise awareness of the dangers posed by mosquito-borne diseases, and the ongoing efforts to combat the world’s deadliest creature. This year’s theme is Accelerating the Fight Against Malaria for a More Equitable World. Mosquito-borne diseases kill more than one-million people and infect up to 700-million each […]
# Die DA in Gauteng doen ‘n beroep op die LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, om saam met die Departement van Gemeenskapsveiligheid en die polisie te werk om wetteloosheid in die taxibedryf te bekamp. ‘n E-taxibestuurder is verlede week in sy motor by die Maponya Mall in Soweto geskiet en verbrand, terwyl twee […]
# Die Stad Tshwane sê hy het daarin geslaag om sy jaarlikse titelakte-teiken in Soshanguve te haal. Die jaarlikse teiken is op twee-duisend-500 gestel en die metro was in staat om twee-duisend-632 titelaktes te oorhandig. Die woordvoerder van Tshwane se Behuising en Menslike Nedersettings, Samkelo Mgobozi, sê inwoners word steeds aangemoedig om nie hul HOP-huise, […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê hulle maak steeds vordering met beligting in gemeenskappe, soos aangemeld in die weeklikse diensleweringsoorlogskamer. Altesaam 91-duisend-581 ligte regoor die metro is herstel. Moya se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê baie van die straatligte in die metro word deur diefstal gevandaliseer, wat die diensleweringsagterstand verhoog:
# Compagniesdrift near Stellenbosch’s makataan chunks have been crowned the very first South African Preserve Product of the Year in the newly launched South African Preserve Championships. Seventy products from 29 manufacturers were recognised in their respective classes, with eleven category winners standing out. Chief judge Susina Jooste says Compagniesdrift’s makataan chunks impressed with its […]
# Die nasionale polisie-kommissaris, Fannie Masemola, het ondersoekbeamptes van die Wes-Kaapse Ernstige Geweldsmisdaad-eenheid ontplooi om die verdagtes betrokke by die wrede aanval op drie parlementslede in Philippi, Kaapstad, op te spoor. Die voorsitter van die Parlement se portefeulje-kommittee oor die Polisie, Ian Cameron, en twee van sy DA-kollegas was gister die slagoffers van ‘n kapingspoging […]
# Drie verdagtes is gisteraand in ‘n skietgeveg met die Valke in Mamelodi, Pretoria dood. Een AR-geweer en twee pistole is teruggevind. ‘n Valke-woordvoerder, Christopher Singo, sê lede van die Valke se Taktiese Operasiebestuursafdeling het inligting oor ‘n groep verdagtes ontvang wat na bewering in besit van onwettige vuurwapens in Stoffel Park Uitbreiding 15 is. […]
# Twenty-five-year-old Durban-based fashion designer and entrepreneur, Luyanda Majozi, is redefining South African streetwear through his brand, Enigmatic Cotton. He began altering outfits for himself and friends, which led him to study textile science and apparel technology at the Durban University of Technology, eventually founding Enigmatic Cotton. Last year, Majozi represented South Africa at the […]