# ActionSA sê hy is diep bekommerd oor die brand wat die naweek in die noodeenheid van die Tembisa-hospitaal uitgebreek het en vra die provinsiale Gesondheidsdepartement om dit deeglik te ondersoek. Die brand het 81 pasiënte geraak, maar geen beserings of sterftes is aangemeld nie. Emma More van ActionSA sê soos baie ander in Gauteng, […]
# ʼn Finalejaarstudent aan die University van Fort Hare wat besig is met ʼn meestersgraad in beeldende kunste, Avuzwa Noko, spog met ʼn solo-uitstalling by die Ann Bryant-galery in Oos-Londen. Die uitstalling getiteld A Visual Journey Through Forgotten Railway, bevat 20 fotografiese werke wat die eens bedrywige spoorwegstasies uitbeeld wat gemeenskappe reg oor die Oos-Kaap […]
# Gauteng se Departement van Gesondheid het die toekenning ontvang vir die beste stalletjie van regeringsdepartemente op die Randse Paasskou by die Johannesburgse uitstalsentrum. Departemente benut die geleentheid as uitreiking om dienste en waardevolle inligting aan besoekers te verskaf. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die toekenning verteenwoordig die provinsiale regering se toewyding om […]
# Cape Town drivers have raised concerns over automated surveillance cameras used to enforce seatbelt laws. Motorists have reported fines for seatbelt violations with unclear or missing evidence. The City of Cape Town confirmed the use of cameras for enforcement, but some drivers argue that the system lacks transparency and reliable proof. The situation has […]
# ActionSA says it is deeply concerned about the fire that engulfed the emergency unit of Tembisa Hospital at the weekend, and is calling on the provincial Health Department to get to the bottom of this. The blaze impacted 81 patients, and no injuries or fatalities were recorded. ActionSA’s, Emma More, says, like many others […]
# Coastal communities and mariners have been warned of dangerous winds along the Western Cape coast until midday today. The South African Weather Service has issued a Yellow Level 2 warning for strong, damaging winds along the coast between Hermanus and Lambert’s Bay. These conditions are driven by the region’s powerful south-easterly wind, known for […]
# Die gewilde gratis konsert van die Kaapstadse Internasionale Jazz-fees word dié week weer op Groentemarkplein aangebied. Gewilde groepe wat optree sluit in die Britse acid jazz-legendes Incognito, die ikoniese Suid-Afrikaanse kwaito-groep TKZee, The Ploemies, wie se musiek oor verskeie genres strek, die opkomende ster Hannah Ray, asook Andrea Fortuin en Fancy Galada. Die burgemeesterskomiteelid […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het sy meegevoel met die metro se Katolieke gemeenskap uitgespreek na die dood van pous Franciskus. Die 88-jarige pous is Maandagoggend aan beroerte en hartversaking dood. Hy is onlangs uit die hospitaal ontslaan nadat hy weke lank vir ʼn infeksie behandel is. Hill-Lewis sê dis betekenisvol dat pous Franciskus […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die metro sal voortgaan om ʼn veerkragtiger en doeltreffender elektrisiteitsnetwerk vir alle gemeenskappe te bou. ʼn Projek in Soshanguve om nuwe, ondergrondse elektrisiteitskabels te lê, vorder goed. Sy sê sodra die nuwe infrastruktuur verbind en aangeskakel is, sal foute in spesifieke gebiede beperk word wat wydverspreide onderbrekings in die […]