# Die DA in die Wes-Kaap sê die stryd teen werkloosheid, veral onder die jeug, bly ʼn nasionale krisis en vereis meer as net beloftes. Die provinsie se amptelike werkloosheidsyfer staan op 19,6-persent, wat 13-persent laer is as die nasionale gemiddeld. ʼn DA-woordvoerder, Noko Masipa, sê dit weerspieël ʼn provinsie wat werk, waar geleenthede, beleggings […]
# Apple Music het The Sounds Of Africa bekendgestel, wat die musikale invloed van vyf Afrika-stede beklemtoon, naamlik Johannesburg, Akkra, Dar-es-Salaam, Lagos en Nairobi. Die veldtog bevat saamgestelde lyste met snitte en DJ-samevoegings deur plaaslike kunstenaars. Johannesburg se lys sluit stemme in is soos Kwesta, Nandi Madida en Samthing Soweto, wat die metro se nalatenskap […]
# Die wêreldbekende ingenieur, navorser van kunsmatige intelligensie en hoëronderwys-leier, professor Tshilidzi Marwala, het ʼn eredoktorsgraad van die Universiteit van Pretoria ontvang. Dit is om erkenning te gee aan sy buitengewone bydraes in Suid-Afrika en wêreldwyd. Marwala is tans rektor van die Verenigde Nasies Universiteit in Tokio, Japan. Hy sê die Universiteit van Pretoria se […]
# Twee Suid-Afrikaanse restaurante het die gesogte lys van die Wêreld se 101 Beste Braairestaurante vir 2025 gehaal. VUUR op Stellenbosh – nommer 87 op die lys – is ook as Afrika se Beste Braairestaurant aangewys, terwyl The Blockman van Johannesburg 97ste geplaas is. Die Argentynse restaurant Don Julio Parrilla, in die hartjie van Buenos […]
# Rugby: With the Stormers playing their last United Rugby Championship league match at the Cape Town Stadium on Friday night, supporters are encouraged to use the MyCiTi shuttle service. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith, says fans are encouraged to park in the CBD, hop on a free MyCiTi shuttle or […]
# Die GOOD-party in die Drakenstein Munisipaliteit, Wes-Kaap, het weer die speaker, Koos le Roux versoek dat alle raadsittings gedurende die 2025/2026 finansiële jaar regstreeks uitgesaai word. Keagen Gertse van die party sê munisipaliteite omarm digitale platforms om te verseker inwoners het toegang tot raadsverrigtinge wat hul lewe regstreeks raak. Hy sê die Drakenstein-munisipaliteit se […]
# The elusive Boosmansbos long-tailed forest shrew has been found in the Western Cape for the first time in 46 years. Conservationists from CapeNature discovered the critically endangered mammal during an expedition. Using pitfall traps airlifted by helicopter, the team captured, recorded and released the tiny 13.7-gram creature. First described in 1979, the shrew is […]
# Farmers across South Africa are adapting livestock to climate extremes through selective breeding, regenerative practices, and water-smart systems. According to the Journal of Animal Breeding, selective breeding improves efficiency and resilience. In Limpopo, breeders cross indigenous sheep for resilience, while goat farmers focus on disease resistance and meat yield. In the Karoo, farmers reduce […]
# Die Stad Tshwane het sy komitee vir persoonlike beskermingstoerusting weer geaktiveer om sy werkers se veiligheid te bevorder. Hierdie belangrike struktuur was jare lank onaktief. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die stap is ʼn teken van die administrasie se toewyding aan die veiligheid, waardigheid en welstand van werkers, veral […]