# Die polisie se teen-bende-eenheid in Kaapstad ondersoek nog ‘n dodelike skietery nadat drie mans, onderskeidelik 20-, 23- en 32-jaar oud, gisteraand in Westridge in Mitchells Plain dood is. ‘n Polisiewoordvoerder sê die skietery is na berigte bendeverwant. Die jongste moorde was op die vooraand van vandag se debat in die provinsiale wetgewer oor die […]
# The police’s anti-gang unit in Cape Town is investigating another deadly shooting after three men, aged 20, 23 and 32 were killed in Westridge, Mitchells Plain last night. A police spokesperson says it is believed the shooting is gang-related. The latest killings came on the eve of today’s debate in the provincial legislature on […]
# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi says five arrests were not carried out from 121 political killings dockets that had been transferred to the national police head office in Pretoria. Mkhwanazi told the Madlanga Commission that although the dockets were scanned and audited before handover, the instructions to arrest suspects in these five cases were […]
# Die DA in Gauteng sê inwoners en ondernemings in Tshwane worstel met stygende munisipale rekeninge ná die nuwe begroting. Eiendomsbelasting en elektrisiteitstariewe het die hoogte in geskiet, terwyl ‘n stadsreinigingsheffing opgelê en later deur ‘n hofbevel omgekeer is. Die ANC-geleide metro word beskuldig van dubbele standaarde en die opskorting van kredietbeheer op eiendomme wat […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het die Madlanga-kommissie gewaarsku getuies in politieke moordsake kan ernstige gevare te wagte wees. Hy het teruggekeer na die Brigitte Mabandla-justisiekollege in Pretoria om sy getuienis voor te sit oor die ontbinding van die politieke moord-taakspan. Mkhwanazi sê baie getuies word vermoor of verlaat die getuiebeskermingsprogram:
# The GOOD Party calls on the government of national unity to issue a strong public statement condemning medical vigilantism and xenophobia in public hospitals and clinics. GOOD’s secretary-general, Brett Herron, says one-year-old Praise Banda passed away in Alexandra this week after medical vigilantes allegedly stopped his mother, Grace, from entering two clinics for help to stop his vomiting […]
# Tax Justice South Africa waarsku dat die inhegtenisneming van vyf Weermag-lede wat daarvan beskuldig word dat hulle saamgesweer het om onwettige sigarette te steel, dui op diep-gewortelde korrupsie op Suid-Afrika se grense. Die soldate, en twee Zimbabwiese burgers, is naby die Limpoporivier aangekeer en verskyn vandag in die Musina-landdroshof op aanklagte wat korrupsie en […]
# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi has warned the Madlanga commission that witnesses in political killing cases face serious risks. He returned to the Brigitte Mabandla Justice College in Pretoria to continue his testimony on the disbandment of the political killings task team. Mkhwanazi told the inquiry many witnesses are either murdered or abandon the […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het Transnet se Nasionale Hawe-owerheid opdrag gegee om die huurkontrakte by Durban se Island View-gebied te hernu en toegang vir die Sentrale Energiefonds te waarborg. Die 25-jaar-oue opdrag poog om transformasie met energiesekerheid te balanseer en ruimte te skep vir opkomende swart deelnemers. Die departement se woordvoerder, Collen […]