# Die African Transformation Movement sê diegene wat verantwoordelik was vir die instorting van die gebou in George in die Wes-Kaap moet strafregtelik vervolg word. Dit volg op ‘n verdoemende verslag waarin uitgewys word daar was nalatigheid, substandaard-boumateriaal is gebruik en veiligheidswaarskuwings is ignoreer. Dit het gelei tot die dood van 34 werkers. ATM se […]
# Die parlementslede Malusi Gigaba en die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, het vanoggend albei doktorsgrade in Openbare Bestuur en Regering aan die Universiteit van Johannesburg ontvang. Hulle is onder tweeduisend-163 gegradueerdes wat vereer is tydens vanjaar se wintergradeplegtigheid op die Kingsway-kampus in Aucklandpark. Die universiteit het hulle geloof vir hul toewyding […]
# Die regering beplan om in plattelandse slagpale en dieregesondheidsnavorsing te belê om siektebeheer te bevorder en die vee-ekonomie te versterk. Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die aankondiging gedoen op die bek-en-klouseer-indaba in Roodeplaat, Pretoria, waar hy die verouderde reaksiestelsels en vertragings in entstofvervaardiging gekritiseer het. Hy sê die nuwe beleggings in plattelandse […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, vra dringende hervorming van die benadering tot bek-en-klouseer en waarsku verouderde stelsels en swak koördinering het veroorsaak dat die vee-sektor kwesbaar is. Steenhuisen het in sy hooftoespraak op die bek-en-klouseer-indaba in Roodeplaat, Pretoria, gesê die onlangse uitbreking het kritieke mislukkings blootgestel, insluitend entstoftekorte en swak bewegingsbeheer. Hy het […]
# The African Transformation Movement says those responsible for the George building collapse in the Western Cape must face criminal charges. This follows a damning report revealing negligence, use of poor materials, and ignored safety warnings that led to the deaths of 34 workers. ATM spokesperson Zama Ntshona says the tragedy reflects a culture of […]
# Die Johannesburgse Metropolisie het bevestig twee van sy beamptes is in hegtenis geneem in verband met beweerde afpersing en korrupsie in Parktown. Die polisiewoordvoerder, Xolani Fihla, sê Saterdag het ‘n besorgde burger die Metropolisie gekontak en gesê beamptes het hom afgepers. Hy sê die klaer beweer beamptes het agt-duisend-rand geëis nadat hulle die onderneming […]
# Sokker: Meer as 20 jong Kaapse sokkerspelers is in Spanje gestrand nadat hulle aan die Donosti-beker deelgeneem het en BT Sokker-akademie versuim het om retoerkaartjies te koop. Die groep het op 6 Julie vertrek en sou verlede week Woensdag terugkeer. In a verklaring blameer die akademie vertragings met visums en die gebrek aan ondersteuning […]
# Die Departement van Kuns en Kultuur in Gauteng sê die Mandelahuis-museum in Soweto sal nie gelikwideer word nie. Dit volg ná kritiek deur Soweto Toerisme oor vertragings om die saak op te los. Die museum is ‘n belangrike erfenisterrein, maar worstel reeds langer as vyf jaar met likwidasiedreigemente. LUR Matome Chiloane het aan SABC […]
# Government plans to invest in rural abattoirs and animal health research to boost disease control and strengthen the livestock economy. Agriculture minister John Steenhuisen made the announcement at the foot-and-mouth disease indaba in Roodeplaat, Pretoria, where he criticised outdated response systems and delays in vaccine production. Steenhuisen said new investments in rural abattoirs and […]