# The Freedom Front Plus says Ekurhuleni mayor Nkosindiphile Xhakaza’s temporary suspension of the fixed electricity tariff of 126-rand, is merely an effort to pacify Tembisa residents. The mayor announced to an angry crowd of Thembisa residents on Monday, following a day of violent unrest, with hundreds of people taking to the streets to protest […]
# Police have arrested four men, including a Sandton businessman, in connection with the murder of DJ Oupa John Sefoka, popularly known as DJ Sumbody. He was shot dead in November 2022 in Woodmead, Johannesburg, in what appeared to be a targeted attack. One other person also died in the ambush. National Police spokesperson, Athlenda […]
# President Cyril Ramaphosa het Suid-Gauteng se direkteur van Openbare Vervolging, Andrew Chauke, geskors hangende ʼn ondersoek na sy bevoegdheid om die amp te beklee. Hy is al jare lank die middelpunt van bewerings dat hy die Nasionale Vervolgingsgesag as wapen gebruik om die polities magtige en korrupte te beskerm. Ramaphosa sê dit sal die […]
# The Freedom Front Plus says Ekurhuleni mayor Nkosindiphile Xhakaza’s temporary suspension of the fixed electricity tariff of 126-rand, is merely an effort to pacify Tembisa residents. The mayor made the announcement to an angry crowd of Thembisa residents on Monday, following a day of violent unrest, with hundreds of people taking to the streets […]
# President Cyril Ramaphosa has suspended South Gauteng Director of Public Prosecutions, advocate Andrew Chauke, pending an inquiry into his fitness to hold office. He has been at the centre of allegations for many years that he has acted as a gatekeeper and has weaponised the National Prosecuting Authority to protect the politically powerful and […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, het leerders en onderwysers terugverwelkom aan die begin van die derde kwartaal. Hy het ouers gelukgewens wat hulle kinders tydens die wintervakansie besig gehou het. Maynier sê hierdie kwartaal is van die uiterste belang vir matrieks wat voorberei vir hulle rekord-eksamen, en het gevra vir openbare aanmoediging […]
# Die IVP het sy verbintenis herbevestig tot die regering van nasionale eenheid sowel as die regering van provinsiale eenheid in KZN, en belowe om verdeeldheid uit te wis en insluiting te bevorder. Die party se president, Velenkosini Hlabisa, sê dit was ‘n jaar van impak, met vordering in die bekamping van misdaad en die […]
# Die Streekshof in Oos-Londens het die vuurwapensaak teen die EFF-leier Julius Malema tot 29 September uitgestel om uitspraak te lewer. Malema en sy medebeskuldigde Adriaan Snyman staan tereg op aanklagte van die onwettige besit van ‘n vuurwapen en roekelose bedreiging. Die aanklagte volg ná ‘n EFF-byeenkoms in 2018 waartydens Malema na bewering ‘n geweerskoot […]
# Die DA in die Wes-Kaap waarsku nuwe wysigings aan die Wet op Gelyke Indiensneming sal landelike werksgeleenthede op plase in gevaar stel. Die DA-lid, Noko Masipa, sê onbuigsame numeriese teikens ignoreer seisoenale indiensnemingsneigings en klassifiseer baie plase as aangewese werkgewers enn plaas hulle wettig en finansieel in gevaar. Masipa sê die beleid kan werksverliese […]