# ʼn Gesamentlike uitstalling, Artefacts, met werke van Lothar Böttcher en Caitlin Greenberg, open Saterdag by die Pretoria Kunsmuseum. Albei kunstenaars wat bekend is vir hulle passie en gespesialiseerde gebruik van glas in hul kunswerke, is oudstudente van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie. Die universiteit sê Böttcher en Greenberg ondersoek in hierdie uitstalling hulle innerlike […]
# The Western Cape Infrastructure MEC, Tertuis Simmers, says the department is working to enable infrastructure-led growth and investment that will benefit communities. The MEC donated computers, laptops and stationery to Fairview Primary School in Grassy Park, Bramble Way Primary School in Bonteheuwel, and Sinethemba High School in Philippi on Monday. Simmers says the computers […]
# Die Universiteit van Pretoria het benoemings vir die Studenteraadsverkiesing vir die 2025-verkiesing geopen. Kgadi Mathabathe van die universiteit sê die SR speel ‘n kritieke rol in die vorming van studentelewe by die instelling. Sy sê die raad verseker dat die stemme van studente gehoor word waar dit die meeste saakmaak – van akademiese ondersteuning […]
# Corruption Watch veroordeel dreigemente teen en aanvalle op Abahlali baseMjondolo, die Socio-Economic Rights Institute, en die Menseregtekommissie deur die teen-immigrante-organisasie, Operasie Dudula en verwante groepe. Operasie Dudula het verlede week na die Durbanse en Johannesburgse kantore van die Menseregtekommissie en SERI se kantoor in Johannesburg opgeruk. Hulle het frustrasie uitgespreek oor nieregeringsorganisasies voorkeur gee […]
# The City of Cape Town says a man who tried to reclaim confiscated dagga from Metro Police officers was caught on a dashcam and arrested in the CBD. A week later, another man was arrested buying drugs on the same street. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith, says the metro enforcement […]
# Team SA made history at the recent International Mathematical Olympiad in Australia, recording the best performance the country has had in over 20 years at the global competition. Five of the six learners representing the country came home with bronze medals, while the sixth earned a well-deserved honourable mention. Five of the learners are from […]
# Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê die Knysna-olifant, wat op ‘n plaas in die Knysna-woud opgemerk is, het opwinding en trots regoor die Tuinroete en elders veroorsaak. Die Knysna-olifant, Loxodonta Africana, is dieselfde spesie wat elders in Suid-Afrika voorkom. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê hulle hou haar al lank met versteekte kameras dop, wat haar […]
# The Gauteng Legislature’s portfolio committee on Community Safety has condemned the killing of six people in Olievenhoutbosch, Tshwane, over the weekend. They were shot dead at a tavern in Choba informal settlement, in what is believed to have stemmed from a gang turf war between Lesotho and Mozambican nationals. Committee chairperson Bandile Masuku says […]
# Die DA sê ten spyte van inhegtenisnemings gaan die ongebreidelde stroping van boslelie- en vetplantspesies voort. Verlede week is vier buitelanders tot 15-jaar tronkstraf elk gevonnis nadat hulle 303 plante van die ernstig bedreigde Clivia mirabilis in die Namakwa-streek gesteel het. Andrew de Blocq van die DA sê talle bedreigde en ernstig bedreigde plantspesies, […]