# ‘n Verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op die hoofouditeur van die Ekurhuleni-munisipaliteit in Gauteng. Mpho Mafole is verlede maand op die R23-pad in Kemptonpark doodgeskiet. ‘n Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê ‘n 40-jarige man sal na verwagting môre in die plaaslike Landdroshof verskyn. Sy sê die span soek ook na […]
# A suspect has been arrested in connection with the murder of the chief auditor of the Ekurhuleni Municipality in Gauteng. Mpho Mafole was shot and killed on the R23 road in Kempton Park last month. Police spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi says a 40-year-old man is expected to appear in the local Magistrate’s Court tomorrow. She […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die metro sal voortgaan met sy Plant ʼn Boom-program. Sy sê Suid-Afrika het hom drie jaar gelede verbind om binne vyf jaar vyf-miljoen bome te plant as deel van wêreldwye pogings om koolstofvrystelling te verminder. Moya sê Tshwane se aandeel is om 300-duisend bome te plant en die teiken […]
# Die Drakenstein Munisipaliteit het die vandalisme wat onbekende partye by die Wellington-begraafplaas se Muur van Herdenking gepleeg het, veroordeel. Ernstige skade is aan 62 van die 70 nisse in die muur aangerig, en die veraste oorskot is verwyder. Riana Geldenhuys van die munisipaliteit sê die marmerstene wat die nisse bedek en deur naasbestaandes aangekoop […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya says the metro will continue with its Plant A Tree programme. She says three years ago, South Africa committed to planting five-million trees in five years as part of global efforts to combat carbon emissions. The mayor says Tshwane’s share of that commitment is to plant 300-thousand trees, and the target is to […]
# The Drakenstein Municipality has condemned the act of vandalism committed by unknown parties at the Wellington Cemetery’s Wall of Remembrance. During the incident, serious damage was inflicted on 62 of the 70 occupied niches in the wall, and the cremated remains were removed. The municipality’s Riana Geldenhuys says the marble stones covering the niches […]
# Die DA in Ekurhuleni sê indien die burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, werklik bekommerd was oor die negatiewe uitwerking wat elektrisiteitstariewe op inwoners sou hê, sou hy tydens die begrotingsproses ingegryp het. Die burgemeester het ná gister se gewelddadige betogings in Tembisa die omstrede maandelikse fooi van 109-rand vir enkelfase- en 203-rand vir driefase-elektrisiteitsverbindings opgeskort terwyl […]
# Die Stad Tshwane het amptelik titelaktes aan begunstigdes in Stinkwater oorhandig. Die metro sê hy het deur die Grondbesit-opgraderingsprojek drie-duisend-478 titelaktes amptelik oorgedra aan inwoners in Stinkwater wat gesinne bemagtig en hulle reg op wooneiendom verseker. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka, sê die projek implementeer die nasionale grondhervormingsagenda ooreenkomstig grondwetlike verpligtinge om […]
# The DA in Ekurhuleni says if mayor Nkosindiphile Xhakaza was truly concerned about the negative effect electricity tariffs would have on residents, he would have made an intervention during the budget process. Following violent protests in Tembisa on Monday, the mayor suspended the controversial monthly 109-rand fee for single-phase and 203-rand fee for three-phase […]