# ‘n Olifant het ‘n werknemer doodgetrap in ‘n private wildreservaat buite Mosselbaai in die Suid-Kaap. Mossel Bay Advertiser berig ‘n plaaslike polisiewoordvoerder, Kappie Kapp, sê die voorval het in die Gondwana-reservaat plaasgevind. Volgens Kapp is nooddienste ontbied, maar is die 39-jarige man op die toneel dood verklaar. Die olifant is uit die gebied verwyder. […]
# The Gauteng Provincial Government has unveiled a state-of-the-art Licensing Centre at Protea Glen Mall in Soweto today. Launched by Roads and Transport MEC, Kedibone Diale-Tlabela, the centre promises faster, smarter, and more accessible licensing services. It’s part of a broader drive to modernise public service delivery in underserved townships, informal settlements, and hostels. The […]
# An employee was trampled to death by an elephant at a private game reserve near Mossel Bay in the Southern Cape. Mossel Bay Advertiser reports local police spokesperson Kappie Kapp as saying the incident happened at the Gondwana Reserve. He says emergency services had been summoned, but the 39-year-old victim was declared dead at […]
# Die DA in Gauteng eis die onmiddellike bedanking van die Johannesburgse burgemeesterskomiteelid Kenny Kunene, nadat die polisie hom by die huis van die moordverdagte Katiso “KT” Molefe aangetref het. Molefe in in hegtenis geneem is vir die moord op DJ Sumbody in 2022. Kunene is nie in hegtenis geneem nie, maar het ‘n verklaring […]
# Die polisie doen ‘n beroep op die publiek vir inligting oor Hlanganani Aggriper Mncwango, die tweede verdagte wat gekoppel is aan die moord op die die hoofouditeur van Ekurhuleni, Mpho Mafole. ‘n Verdagte sal môre in die Kemptonparkse Landdroshof verskyn. Mafole is verlede maand doodgeskiet toe hy op die R23 gery het. Hy was […]
# Die Parlement se gesamentlike komitee oor Etiek en Ledebelange het aanbeveel dat die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, vir 15-dae geskors en met ‘n gedeelte van sy salaris beboet word. Die komitee sê Adams het die Parlement in oneer gebring met ‘n rassistiese, seksistiese en neerhalende video op Facebook. Volgens News24 […]
# Suid-Afrika, deur die Departement van Kleinsakeontwikkeling, bied die eerste wêreldwye klein en medium-ondernemings ministeriële vergadering in Johannesburg aan. Die drie-dae beraad is ‘n geskiedkundige eerste vir Afrika. Die vergadering, wat deur die Sentrum vir Internasionale Handel en die VN kleinsake-agentskap georganiseer is, behels kerntemas soos digitale transformasie, toegang tot finansiering, en die groen oorgang. […]
# The DA in Gauteng demands the immediate resignation of Johannesburg mayoral committee member for Transport, Kenny Kunene, after police found him at the Sandton home of murder suspect Katiso “KT” Molefe. Molefe, arrested for the 2022 murder of DJ Sumbody, was taken into custody. Kunene was not detained but gave a statement stating he […]
# Not-In-My-Name het die Nasionale Vervolgingsgesag veroordeel nadat die Hooggeregshof in Gqeberha sy aansoek verwerp het om duidelikheid oor die onlangse onskuldigbevinding van die Nigeriese tele-evangelis Timothy Omotoso. Hy en sy medebeskuldigdes is vrygespreek op onder meer verkragting en mensehandel. Die groep sê dit het gebeur omdat die NVG versuim het om ‘n sterk saak […]