# Breadline Africa het ‘n volledig toegeruste, voorafvervaardigde kombuis aan Diepsloot Primary School in Gauteng verskaf. Die skenking sal verseker dat meer as tweeduisend leerders daaglikse voedsame maaltye ontvang. Die nuwe kombuis vervang ‘n beknopte, verouderde ruimte en maak reeds ‘n groot verskil. Die skoolhoof, Johannes Makhafola, het die projek geprys en gesê dit wys […]
# Die Stad Tshwane sê hulle ondervind ‘n hoë vraag na krag in die meeste van sy sewe streke, met van die hoogste gebruik in Soshanguve. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die hoë vraag in Soshanguve het druk op die netwerk geplaas, wat gebiede soos Blokke BB en DD beïnvloed. Hy sê dit het die […]
# The Western Cape High Court has postponed the pre-sentencing proceedings in the Joslin Smith trial to the 23rd for further consultations. The young girl’s mother, Kelly, Jacquen Appollis and Steveno van Rhyn were last week found guilty of kidnapping and human trafficking following Joslin’s disappearance from her home in Saldanha Bay last year. Uncertainty […]
# Altesaam 348 verdagtes is gister vir verskeie strafregtlike oortredings aangekeer in Villiera en Silverton in Tshwane. Die polisie se woordvoerder, Johan van Dyk, sê hulle is in hegtenis geneem vir misdade wat strek van moord, verkragting en gewapende roof tot aanranding. Hy sê ‘n padblokkade in Slverton het gelei tot die aanhouding van 73 […]
# Die Stad Tshwane het die kragtoevoer afgesny na twee bekende toeristebestemmings in Hartbeespoort – Glen Afric Country Lodge en Eagle Waters Resort. Dit vorm deel van sy verskerpte Tshwane Ya Tima-invorderingsveldtog. Glen Afric skuld na bewering meer as 13-miljoen-rand, terwyl Eagle Waters se uitstaande skuld vier-miljoen-rand beloop. Die veldtog het ook ander wanbetalers geteiken, […]
# Die DA in die Wes-Kaap moedig nie-regeringsorganisasies aan om steeds lewens te verander deur samewerking, meelewing en gemeenskapsgees. Byna 33-duisend mense het verlede jaar toegang tot sielkundig-maatskaplike hulp gehad en meer as 19-duisend-500 gesinne het voordeel getrek uit die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se Gesinsbewaringsprogram. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê NRO’s, burgerlike […]
# The South African National Parks says it is still managing occasional wildfire flareups in the Tokai and Silvermine sections of Table Mountain National Park. SANParks spokesperson, Charles Phahlane, says the public is being urged to keep off the trails for their own safety. He adds that the area remains unstable underfoot:
# Die Suid-Afrikaanse Rooi Kruis se Lugnooddiens, AMS, het ‘n skenking van twee-duisend teddiebere ontvang wat deur ‘n sagtespeelgoed-veldtog ingesamel is onder leiding van Gordonsbaai Toerisme in die Wes-Kaap. Die teddiebere sal na die diens se bedryfsbasisse in die provinsie, die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal geneem word vir vedere verspreiding aan hospitale en klinieke. Helene Wilson […]
# Breadline Africa has provided a fully equipped, prefabricated kitchen to Diepsloot Primary School in Gauteng. The donation seeks to ensure that over two-thousand learners receive daily nutritious meals. The new kitchen replaces a cramped, outdated space and is already making a meaningful impact. Principal Johannes Makhafola praised the project, saying it shows how NGOs […]