# ‘n Twee-en-dertig-jarige vermeende stroper is Donderdagaand tydens ‘n konfrontasie met veldwagters in die Krokodilbrug-gedeelte van die Krugerwildtuin geskiet en in hegtenis geneem. Veldwagters het voetspore opgemerk en op twee gewapende mans afgekom toe die een na bewering sy geweer gerig het. Die veldwagters het uit selfverdediging geskiet. Die verdagte, wat met twee renosterhorings gevind […]
# A 32-year-old suspected poacher was shot and arrested during a confrontation with rangers in the Crocodile Bridge section of the Kruger National Park on Thursday night. Rangers, tracking footprints and encountered two armed men when one allegedly pointed a rifle, they fired in self-defence. The suspect, found with two rhino horns, is hospitalised under […]
# ‘n Boer van Chrissiesmeer in Mpumalanga, het ‘n gewelddadige aanval oorleef nadat hy vroeg Vrydag in die nek gesteek is terwyl hy sy eiendom geïnspekteer het. Die polisie sê die slagoffer het daarin geslaag om een aanvaller uit selfverdediging te skiet, terwyl ‘n ander een gevlug het. Die beseerde verdagte, ‘n 46-jarige Malawiese burger, […]
# Die leier van ActionSA Herman Mashaba sê Helen Zille se benoeming as die DA se Johannesburgse burgemeesterskandidaat was te wagte. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika het Mashaba Zille en enige Suid-Afrikaner wat aan munisipale leierskap wil deelneem, verwelkom en beklemtoon dat dit die DA se keuse is. Mashaba sê Johannesburg sal haar prestasie […]
# A farm owner in Chrissiesmeer, Mpumalanga, survived a violent attack after being stabbed in the neck while inspecting his property early Friday. Police say the victim managed to shoot one attacker in self-defence, while another fled. The injured suspect, a 46-year-old Malawian national, was arrested on charges of attempted murder, stock theft, and immigration […]
# ActionSA leader Herman Mashaba says Helen Zille’s appointment as DA Johannesburg mayoral candidate was expected. Speaking to Newzroom Afrika, Mashaba welcomed her and any South African contesting municipal leadership, emphasising it is the DA’s choice. Mashaba added that Johannesburg will judge her performance, drawing comparisons to her tenure in Cape Town, where she achieved […]
# Die Johannesburgse DA-burgemeesterskandidaat, Helen Zille, sê die bestuur van Johannesburg is ‘n groot verantwoordelikheid wat ‘n terugkeer na ‘n basiese benadering vereis. Sy het in Soweto die stad se veerkragtigheid en potensiaal beklemtoon en gesê die DA bied vryheid onder die oppergesag van die reg, wat mense in staat stel om te floreer. Zille […]
# DA Johannesburg mayoral candidate Helen Zille says managing Joburg is a grand responsibility that requires a back-to-basics approach. Speaking in Soweto, she emphasised the city’s resilience and potential, stating the DA provides freedom under the rule of law, enabling people to flourish. Zille vowed to listen to residents, address service delivery, tackle corruption, and […]
# Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika sal van Maandag tot Sondag volgende week, ter viering van Erfenis- en Toerismemaand, ‘n spesiale People’s Train van Kaapstad na Vishoek bedryf, met pendelverbindings na Kaappunt. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke-vennootskap ondersteun gratis toegang tot nasionale parke. Khumbuza Majiza van PRASA sê die trein bied voorkeursitplekke, digitale skerms en veiligheidselemente. Passasiers […]