# Die DA in Gauteng sê die Ekurhuleni-munisipaliteit se versuim om kontrakte met begrafnisdienste te hernu sodat liggame by hospitale se lykshuise verwyder word, veroorsaak dat behoeftige inwoners nie hul geliefdes kan begrawe nie. Die Nasionale Gesondheidswet 61 van 2003 bepaal dat munisipaliteite behoeftige mense se begrafniskoste moet betaal. Madeleine Hicklin van die DA sê […]
# ‘n Alumnus van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie, Bafana Manganyi, sê gemeenskappe benodig dringend etiese leierskap in geestesgesondheidsorg. Die 33-jarige Manganyi is onlangs as nie-uitvoerende direkteur in die Weskoppies Psigiatriese Hospitaal se raad aangestel. Hy sal help om bestuur, toesig en verantwoordbaarheid in een van Gauteng se belangrikste fasiliteite vir gespesialiseerde geestesgesondheidsorg te verseker. […]
# Tshwane se burgemeester Nasiphi Moya het bevestig die metro se 2025/2026-begroting het aansienlike befondsing toegeken om dienslewering in Streek 7 te bespoedig. Dit sluit Bronkhorstspruit en omliggende gebiede in. Die metro het 15-miljoen-rand geoormerk om spesifiek elektrisiteitsvoorsiening en -infrastruktuur in die streek te verbeter. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die befondsing sal […]
# Die DA in die Oos-Kaap sê hy verwelkom die Nasionale Vergadering se aanvaarding van die verslag van die portefeuljekomitee oor die Polisie oor die ernstige bendegeweld in die noorde van die Nelson Mandelabaai-metro. Die party het in Mei ‘n petisie aan die komitee voorgelê waarin hy dringende ingryping eis om die wydverspreide bendegeweld te […]
# The City of Johannesburg’s mayoral committee member for Human Settlements, Mlungisi Mabaso, officially broke ground on Phase 4 of the Riverside View Social Housing Development in Region A on Tuesday. Phases 1 and 2 were completed in September 2023, while Phase 3, launched in 2024, added 184 units. Phase 4 is the final stage […]
# The Polokwane Magistrate’s Court on Tuesday postponed the murder case against nine Correctional Service officials attached to the Polokwane Prison to August 21st, for further investigations. The officials were arrested following the death of an inmate who was allegedly assaulted and later succumbed to injuries in July last year. Police spokesperson, Malesela Ledwaba, says […]
# The City of Cape Town says it is almost finished building its first 200-million-rand solar photovoltaic plant in Atlantis. A total of 12-thousand-850 solar panels are planned to power the local grid by the end of this year. The Atlantis site will operate as a hybrid plant alongside the metro’s first utility-scale battery storage […]
# Gauteng se Gesondheidsdepartement is besig met ‘n reuse-projek om 800-miljoen bladsye van pasiëntrekords in sy 37 openbare hospitale te digitaliseer. Dié projek het in die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal in Soweto begin waar 800-duisend lêers van pasiënte sover gedigitaliseer is. Die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê dit is deel van ‘n hervormingsveldtog […]
# Die Oos-Kaapse Departement van Gesondheid werk saam met die Smile-stigting deur die Frere-hospitaal in Oos-Londen om lewensveranderende operasies te doen op kinders met gesigsafwykings en brandwonde. Dit is deel van hul belofte tydens Glimlag-week. Vyftien kinders gaan prosedures ondergaan. Die departement se woordvoerder, Siyanda Manana, sê dit sluit in operasies van ‘n gesplete lip- […]