# Avuzwa Noko, wat ‘n meestersgraad in Beeldende Kunste aan die Universiteit van Fort Hare behaal het, is aangestel as ‘n mede-kunsafslaer in die Park West-galery in die Amerikaanse deelstaat Michigan. Dis die wêreld se grootste kunshandelaar. Park West is bekend vir sy galerye aan boord van luukse passasierskepe, en het reeds meer as drie-miljoen […]
# The GOOD Party says it has asked the South African Social Security Agency and the Hawks to shut down a fraudulent scheme in the Western Cape. According to the party, hundreds of Worcester and Rawsonville residents are being registered for the 370-rand-a-month Social Relief of Distress grant without their knowledge or receiving any money. GOOD’s […]
# The first group of Cape Town teenagers stranded in Spain after participating in the prestigious Donosti Cup soccer tournament will arrive back in South Africa this afternoon. The BT Soccer Academy players successfully competed in the competition, but flights home could not be paid for from the package pricing. Through interventions from the Western Cape […]
# The DA in the North West has welcomed the extension of the Special Investigating Unit’s probe into the North West Development Corporation. The original proclamation, which was signed by president Cyril Ramaphosa, directed the SIU to probe maladministration related to the establishment of Tokiso Security Services as a subsidiary of the North West Development […]
# Die Landdroshof in Polokwane, Limpopo, het die moordsaak teen nege amptenare van Korrektiewe Dienste se plaaslike gevangenis tot 21 Augustus uitgestel vir verdere ondersoek. Hulle is in hegtenis geneem ná die dood van ‘n gevangene wat na bewering verlede jaar aangerand is en later aan sy beserings beswyk het. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê […]
# Die MK-party eis die onmiddellike bedanking van KwaZulu-Natal se LUR vir Gesondheid, Nomagugu Simelane, en LUR vir Onderwys, Sipho Hlomuka. Simelane se familie-onderneming, Kwazi-Gugu-beleggings, het volgens berigte dubbele betalings van altesaam 1,42-miljoen-rand van die provinsiale Landboudepartement ontvang. Hlomuka het blykbaar diensverskaffers vir die Nasionale Skolevoedingsprogram gekies wat van manipulasie met bedenklike verkryging verdink word. […]
# University of Fort Hare Master of Fine Arts graduand, Avuzwa Noko, was recently appointed as an Associate Art Auctioneer with Park West Gallery. This is the world’s largest art dealer, which is based in Michigan, US. Park West is known for operating galleries aboard luxury cruise ships, and has brought the experience of collecting […]
# Die Stad Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Mlungisi Mabaso, het Dinsdag amptelik die sooi gespit vir Fase 4 van die Riverside View-ontwikkeling vir maatskaplike behuising in Streek A. Fases 1 en 2 is in September 2023 voltooi, terwyl 184 eenhede verlede jaar met Fase 3 bygevoeg is. Fase 4, die laaste fase, sal […]
# ‘n Noorweegse maatskappy vir hernubare energie, Scatec ASA, sê hy is vasberade om die hernubare vermoë in Suid-Afrika uit te brei, ingevolge Suid-Afrika se energie-oorgang-beleid. Scatec ASA het status as voorkeurbieër vir 846 megawatt sonkrag vir die Kroonstadse fotovoltaïese groep. Dit is vir die sewende ronde van die program vir die Verkryging van Hernubare […]