# Die Ingenieursraad van Suid-Afrika het ‘n ingenieur formeel aangekla en permanent gederegistreer nadat hy verbind is met die noodlottige gebou-instorting in George in die Wes-Kaap in Mei verlede jaar. Die tragedie het 34 lewens geëis en talle mense is beseer. Die raad se dissiplinêre tribunaal het die ingenieur skuldig bevind op vyf aanklagte van […]
# Herstelwerk aan Lilian Ngoyistraat in Johannesburg se middestad is 77-persent voltooi na skade as gevolg van ‘n gasontploffing twee jaar gelede. Die Stad Johannesburg het aangekondig die pad sal op 31 Augustus weer oopgestel word ondanks ‘n paar vertragings weens kontrakteursprobleme. Zweli Nyathi van die Johannesburgse Padagentskap het bevestig die meeste van die werk […]
# Die GOOD-party sê hulle het die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap en die Valke gevra om ‘n bedrieglike skema in die Wes-Kaap te sluit. Volgens die party word honderde inwoners van Worcester en Rawsonville geregistreer vir die Maatskaplike Hulpverligtingstoelaag van 370- rand per maand sonder hul medewete en sonder dat hulle enige geld ontvang. GOOD se […]
# Project Flamingo successfully completed 39 breast cancer surgeries in a single day across five Eastern and Western Cape public hospitals. The initiative, powered by volunteer medical teams, tackled surgery backlogs at Groote Schuur, Tygerberg, George Regional, Livingstone, and Cecilia Makiwane hospitals. This milestone marks over one-thousand-800 surgeries performed by the non-profit organisation. The effort […]
# Repairs to Lilian Ngoyi Street in Johannesburg’s central business district are 77-percent complete following damage from a gas explosion two years ago. Despite some delays due to contractor issues, the City of Johannesburg has announced the road will reopen on August 31. The Johannesburg Roads Agency’s Zweli Nyathi confirmed that most work is finished, […]
# The Engineering Council of South Africa has formally charged and permanently deregistered an engineer linked to the fatal building collapse in George in the Western Cape in May last year. The tragedy claimed 34 lives and injured many more. The council’s disciplinary tribunal found the engineer guilty on five counts of professional misconduct and […]
# Die eerste groep Kaapstadse tieners wat in Spanje gestrand was waar hulle aan die gesogte Donostibeker-sokkertoernooi deelgeneem het, sal vanmiddag terugkeer na Suid-Afrika. Die spelers van die BT-sokkerakademie het suksesvol aan die kompetisie deelgeneem, maar vlugte huis toe kon nie uit die pakketprys betaal word nie. Geld vir hul vliegkaartjies is ingesamel deur skenkings […]
# Die DA in Noordwes het die Spesiale Ondersoekeenheid se uitbreiding van sy ondersoek na die Noordwes-ontwikkelingskorporasie verwelkom. Die oorspronklike mandaat wat president Cyril Ramaphosa onderteken het, het opdrag gegee om wanadministrasie te ondersoek wat verband hou met die stigting van Tokiso-sekerheidsdienste as dogtermaatskappy van die korporasie. Jóhni Steenkamp van die DA sê die ondersoek […]
# Twee studente van die Universiteit van die Witwatersrand het deelgeneem aan vanjaar se konferensie vir studentebetrokkenheid en jeugleierskap in Vilnius, Litaue. Meer as 40 studente-gemeenskapsbouers uit verskeie wêrelddele het dit bygewoon. ʼn Derdejaarstudent in Sielkunde en Volkekunde, Ntlahla Sikwana, het haar projek wat op geletterdheid fokus, Hand aan Hand vir Hoop, ten toon gestel. […]