# Die Nasionale Vergadering het die gesamentlike verslag van die portefeuljekomitees oor die Polisie en Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling aanvaar. Die verslag beveel aan dat ʼn ad hoc-komitee aangestel word om KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings te ondersoek. Die komitee moet die verslag binne 90 dae voltooi. Die voorsitter van die portefeuljekomitee oor […]
# The Department of Water and Sanitation says the process of cleaning and testing the Hammanskraal water system is now over 90-percent complete. This should be completed as soon as there is sufficient water to conclude the flushing. The department’s spokesperson, Wisane Mavasa, says they recognise the seriousness of the situation, and assure the Hammanskraal […]
# KwaZulu-Natal se premier, Thami Ntuli, sê hy neem kennis van die ernstige aantygings teen die LUR van Gesondheid, Nomagugu Simelane, en LUR van Onderwys, Sipho Hlomuka. Simelane se familie-onderneming, Kwazi-Gugu Investments, het volgens berigte dubbele betalings van altesaam 1,42-miljoen-rand van die provinsiale Landboudepartement ontvang. Hlomuka het blykbaar diensverskaffers vir die Nasionale Skolevoedingsprogram gekies wat […]
# The National Assembly has adopted the joint report of the portfolio committees on Police, and Justice, and Constitutional Development. The report recommends that an ad hoc committee be established to probe allegations made by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. The ad hoc committee is expected to conclude its investigation within 90 days. Parliament’s Police […]
# KwaZulu-Natal premier Thami Ntuli says he notes the serious allegations made against Health MEC Nomagugu Simelane and Education MEC Sipho Hlomuka. Simelane’s family business, Kwazi-Gugu Investments, allegedly received duplicated payments totalling 1.42-million-rand from the provincial Department of Agriculture. Hlomuka allegedly handpicked service providers for the National School Nutrition Programme, has been tainted by procurement […]
# Die Departement van Korrektiewe Dienste verwerp bewerings dat ʼn beskuldigde in die Senzo Meyiwa-moordverhoor, Fisokuhle Ntuli, by die Kgosi Mampuru-tronk in Pretoria gemartel is. Ntuli beweer bewaarders by die C-Max-afdeling mishandel hom, en weier foonoproepe en toegang tot sy prokureurs. Regter Ratha Mokgoatlheng het beveel dat hy na die Leeuwenkop-tronk oorgeplaas word. Die departement […]
# The Department of Correctional Services has dismissed claims that the Senzo Meyiwa murder trial accused Fisokuhle Ntuli was tortured at Kgosi Mampuru prison in Pretoria. Ntuli claims warders at the C-Max high-security section of the prison are abusing him, denying phone calls and access to his lawyers. Judge Ratha Mokgoatlheng has ordered that he […]
# Die DA doen ‘n beroep op die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, om die burgemeesterskomiteelid vir Vervoer, Kenny Kunene, af te dank. Die party sê Kunene se bande met vermeende moordenaars en sy gedrag plaas die stad se uitvoerende gesag in in ‘n slegte lig. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA dring daarop aan dat […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sal vandag sporttoerusting aan 73 Gautengse skole by die Randfontein Sekondêre Skool oorhandig. Dit is in vennootskap met die Sportdepartement van Gauteng en die Rand West Munisipaliteit, vir sportsoorte soos gimnastiek, basketbal, krieket en skaak. Die insiatief beoog om deelname en die ontwikkeling van sport […]