# Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê die Dr George Mukhari Akademiese Hospitaal in Ga-Rankuwa het die spogterrein vir hervorming in openbare gesondheidsorg geword. Die LUR het gister die opgeknapte infrastruktuur en verbeterde mediese toerusting, wat hipermoderne diagnostiese masjiene insluit, bekend gestel. Nkomo-Ralehoko sê hierdie projek is in ooreenstemming met hul […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, gaan vandag haar eerste stadsrede by Tshwane-huis in Pretoria lewer. Die burgemeester se toespraak sal fokus op die tema, Ons Hoofstad, Ons Trots: Verenig vir Vordering. Sy gaan die diensleweringsagenda vir die jaar aan inwoners voorlê. Die burgemeester se kantoor sê sedert die veelparty-koalisieregering in Oktober 2024 die […]
# KwaZulu-Natalse se direkteur van Openbare Vervolging, Elaine Harrison, gaan die geregtelike ondersoek na die dood van die ANC-president, hoofman Albert Luthuli, en die anti-apartheidsaktivis en prokureur, Griffiths Mxenge, heropen. Luthuli, wat in 1960 die Nobelprys vir Vrede ontvang het, is in Julie 1967 dood. Volgens die amptelike verslag is hy by Groutville in KwaZulu-Natal deur […]
# Johannesburg Water en City Power se amptenare het gekaapte geboue in die Johannesburgse middestad se onwettige verbindings afgesny. Dit volg ná president Cyril Ramaphosa se besoek toe hy op die behoefte aan versterkte wetstoepassing gewys het. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê hulle maak seker die geboue kan nie weer aan die stelsel gekoppel […]
# ActionSA sê hy verwerp die gewese DA-burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink, se poging om die skuld vir die jongste kragonderbrekings valslik op die metro se begrotingsbesnoeiings te pak. Tshepiso Modiba van ActionSA sê Brink se verdraaiings neem nie die reusestappe in aanmerking nie wat ingestel word om toe te sien dat inwoners op die […]
# Nagenoeg 13 kinders in Gauteng het die afgelope jaar kunsbene ontvang. Dis moontlik gemaak deur die Star Foundation to Jumping Kids se skenking van 600-duisend-rand. Elke kind het deur die skenking ‘n kunsbeen ontvang. Die veldtog ondersteun kinders wat deur siekte of beserings geraak is, met die hoop dat hulle hul fisiese uitdagings sal […]
# Die organiseerders van Comic-Con Africa se geleentheid in Johannesburg sê ondersteuners kan steeds ‘n vol program verwag al vind vanjaar se geleentheid ʼn maand vroeër plaas. Dit word in Augustus aangebied weens beplande opknapping aan die Johannesburgse uitstalsentrum. Die fees sal volgende jaar weer soos gewoonlik in September plaasvind. Die organiseerders sê meer as […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Tshwane kan geen aanduiding gee wanneer die krag in groot dele van Centurion herstel sal wees nie. Dit volg nadat ʼn brand Vrydag by die Rooihuiskraal-substasie uitgebreek het. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê tegnici werk onverpoosd om dit reg te maak en krag na die […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya, will deliver her maiden State of the Capital City address at Tshwane House in Pretoria today. The mayor’s address will be centred on the theme; Our Capital, Our Pride: Making Progress Together. She is set to present to residents her administration’s service delivery agenda for the year ahead. The mayor’s office says […]