# Die DA in die Vrystaat is bekommerd oor klagtes wat hy van die Thiboloha-skool vir Dowes en Blindes in Phuthaditjhaba ontvang het. Van die ernstige bewerings sluit in dat onderwysers leerders seksueel teister en die skoolhoof dit glo ignoreer, en dat onderwysers dronk by die werk opdaag. Dulandi Leech van die DA sê hulle […]
# The Interpol National Central Bureau in Pretoria recently arrested a 57-year-old Chinese fugitive, who is reportedly linked to a case of fraud reported in China. His arrest follows a Red Notice issued to all member countries to locate and provisionally apprehend the Chinese national. Police spokesperson, Amanda van Wyk, says they will continue to […]
# South African filmmaker and ocean lover, Kabeer Shaik, has teamed up with the National Sea Rescue Institute to create a powerful new awareness video. It shines a spotlight on the NSRI’s Beach Safety Camera Project. Filmed at Strand Beach in Cape Town, the video features actress Shiefaa Hendriks. NSRI’s Andrew Ingram says Shaik donated […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is geskok oor ernstige gesondheid- en veiligheidskendings van die werkers by die Noordwes Parke- en Toerismeraad. By Wolwespruit-natuurreservaat doen werkers glo patrollies sonder behoorlike uniforms of persoonlike beskermingstoerusting. Die vakbond vra noodinspeksies by al die fasiliteite en onmiddellike verspreiding van persoonlike beskermingstoerusting aan alle werkers in die voorste […]
# Kaapstadse biblioteke het bekend gemaak hulle het in die Boetevrye Week gedurende die Julievakansie tien-duisend-712 items ter waarde van 1,3-miljoen-rand teruggekry. Dit sluit boeke, oudioboeke, tydskrifte, DVD’s en CD’s in. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê diegene wat die items teruggebring het, kan die nuwe kwartaal met ‘n nuwe uitneem-hoofstuk begin:
# Die EFF in Gauteng het die aanstelling van lede van die ANC-jeugliga se provinsiale uitvoerende komitee op rade van die provinsie se openbare instellings veroordeel. Minstens agt ANC-jeugligaleiers is volgens berigte op staatshospitaalrade in die provinsie aangestel. Die EFF sê deur rade met politieke kamerade te vul, word die jeug nie regtig bemagtig nie, […]
# Navorsers van die Universiteit van Wes-Kaapland het bevind methamphetamien, in Suid-Afrika algemeen bekend as tik, ernstige skade in manlike vrugbaarheid kan veroorsaak, selfs by kortstondige gebruik. Professor David Fisher het die grensverskuiwende studie gelei. Hy sê hulle het bevind die skadelike uitwerking op manlike vrugbaarheid vind binne 24 uur na gebruik plaas en het […]
# President Cyril Ramaphosa woon vandag ʼn aanbieding by BMW se fabriek in Rosslyn, Pretoria, by waar die nuwe BMW X3 hibriede elektriese voertuig bekendgestel word. Die geleentheid se tema is, Lei vandag, maak môre moontlik. Die presidensie sê die geleentheid vertoon die aktiewe vennootskap tussen die bedryf en die regering wat noodsaaklik is om […]
# The City of Johannesburg says the Ivory Park’s Swazi Inn officially unveiled its public environment upgrade in Midrand yesterday, a powerful step forward for community development. This project is part of the Department of Economic Development’s plan to resuscitate the township economies and transform public areas into safe, inclusive, and economically productive places. Ward 133 councillor Teboho Marumo […]