# Airports Company South Africa says it has taken decisive steps following a security breach at OR Tambo International Airport in Gauteng, where a passenger boarded a flight with two training hand grenades. The devices were only detected on arrival at Bole International Airport in Addis Ababa in Ethiopia. The company blames a third-party company, […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het aanlyntoelatings vir graad 1 en 8 vir 2026 van stapel gestuur. Ouers en voogde kan nou nuwe profiele vir graad 1- en 8-leerders vir die volgende sewe dae skep. Chiloane het beklemtoon geen laat aansoeke sal na die sluitingsdatum om middernag, 29 Augustus aanvaar word nie. […]
# Gauteng Education MEC, Matome Chiloane has launched the 2026 online admissions for Grades 1 and 8. Parents and guardians can now create new profiles for Grade 1 and 8 learners for the next seven days. Chiloane emphasised that no late applications will be accepted after the closing date of 29 August at midnight. He […]
# Drie luukse herehuise in Saxonwold, Johanesburg, wat met die Gupta-familie verbind word, word vandag opgeveil. Die eiendomme, wat ook met staatskaping verbind word, sal na verwagting minder haal as die gesamentlike munisipale waarde van 64-miljoen-rand. Park Village Auctions hanteer die verkope wat skuld moet delg nadat Atul, Ajay en Rajesh Gupta se firma, Confident […]
# Die internasionale polisie-organisasie Interpol se buro in Pretoria het ‘n 57-jarige Chinese voortvlugtige in hegtenis geneem wat betrek word by ‘n bedrogsaak in sy vaderland. Dit volg nadat ‘n rooi waarskuwing aan alle lidlande uitgereik is om die persoon op te spoor. Polisie-woordvoerder Amanda van Wyk sê hulle sal voortgaan om transnasionale misdaadsindikate af […]
# Die Suid-Afrikaanse rolprentmaker en seeliefhebber, Kabeer Shaik, het met die Nasionale Seereddingsinstituut saamgewerk om ‘n indrukwekkende nuwe bewusmakingsvideo te maak. Dit laat die kollig val op die NSRI se strandveiligheidskamera-projek. Dis by die Strand in Kaapstad verfilm en die aktrise Shiefaa Hendriks is daarin te sien. Andrew Ingram van die NSRI sê Shaik het […]
# Die Stad Johannesburg sê die Swazi Inn in Ivorypark het amptelik die opgradering van sy openbare ruimte in Midrand aangekondig en beskou dit as ʼn groot stap na gemeenskapsontwikkeling. Die projek is deel van die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling se plan om township-ekonomieë te laat herleef en openbare ruimtes in veilige, insluitende en ekonomies-produktiewe […]
# Three lavish multi-million-rand Saxonwold mansions linked to the Gupta family are being auctioned off in Johannesburg today. The properties, linked to the state capture scandal, are expected to fetch below their combined municipal value of 64-million-rand. Park Village Auctions is handling the sale, aimed to recover funds and settle debts after Atul, Ajay and […]
# Die Stad Tshwane sê hy is besig om toe te slaan op grootskaalse bedrog en onwettige winsmaking in die verkoop en verhuring van munisipale grond. Die metro het ‘n nuwe stelsel vir die verkryging van munisipale grond of eiendom aangekondig. Die burgemeesterkommiteelid van Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê as deel van Tshwane […]