# Motorists are warned of serious traffic disruptions in Tshepisong due to ongoing protests. Johannesburg Metro Police spokesperson Xolani Fihla says Impala Road between David Webster and Dulcie September is closed, with protesters blocking the route using burning tyres and rocks in response to electricity outages:
# Die Patriotic Alliance het ‘n belangrike oorwinning in die Wes-Kaap behaal deur ‘n wyk te wen wat voorheen deur die DA gehou is in hierdie week se tussenverkiesings. Veronica Leoni Maralack-Boonzaaier van die PA het wyk 27 in die Drakenstein-plaaslike owerheid met net meer as 42- persent van die stemme gewen. Die DA het […]
# EFF leader Julius Malema says no other party in South Africa is as organisationally grounded and politically coherent as the EFF. Briefing the media ahead of the party’s 12th anniversary in Khayelitsha, Malema said the EFF is a protest movement and a government force with clear programmes. These include land expropriation, nationalised healthcare, and […]
# President Cyril Ramaphosa says the launch of the new BMW X3 plug-in hybrid at the Rosslyn plant in Pretoria marks a major milestone for South Africa’s green mobility drive and industrial growth. In his keynote address, Ramaphosa praised BMW’s continued investment, including its efforts in skills training and youth employment. He added that the […]
# Die staat het sy saak gesluit in die Senzo Mchunu-moordverhoor in die Hooggeregshof in Pretoria. Dis byna elf-jaar nadat die gewese sokkerkaptein en doelwagter van Bafana Bafana en Orlando Pirates doodgeskiet is in sy vriendin, Kelly Khumalo, se huis in Vosloorus, Gauteng. Die staat het die afgelope drie jaar getuienis voorgelê teen die vyf […]
# The Patriotic Alliance has made a key gain in the Western Cape, winning a ward previously held by the DA in this week’s by-elections. The PA’s Veronica Leoni Maralack-Boonzaaier secured ward 27 in the Drakenstein Local Municipality with just over 42-percent of the vote. Meanwhile, the DA held onto ward six in Bergrivier, and […]
# Die Gondwana privaat wildreservaat naby Mosselbaai in die Suid-Kaap het bevestig sy uitvoerende hoof en mede-eienaar is die persoon wat Dinsdag deur ‘n olifant doodgetrap is. Die 39-jarige FC Conradie word oorleef deur sy vrou en drie jong kinders. Hy word beskryf as ‘n geliefde en hoogsgerespekteerde persoon in die bewaringsgemeenskap, en sy onwrikbare […]
# Die Valke het skootrekenaars, telefone en dokumente van senior beamptes van die Passasierpooragentskap van Suid-Afrika in beslag geneem as deel van ‘n ondersoek in verband met twee spoorsinjaal-tenders van 18-miljard-rand. Volgens News24 het die klopjag in die hoofkantoor in Braamfontein die uitvoerende hoof, die hoof finansiële beampte, die hoof van regsdienste en die hoofverkrygingsbeampte […]
# Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika sê hy het onmiddellik stappe gedoen na ‘n sekuriteitsbreuk by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng, waar ‘n passasier met twee oefenhandgranate aan boord van ‘n vlug gegaan het. Die toestelle is eers met aankoms by die Bole Internasionale Lughawe in Addis Abeba in Ethiopië ontdek. Die maatskappy blameer […]