# Die Gautengse kleuterskool-onderwyseres Amber Lee Hughes het erken dat sy haar gewese kêrel se dogtertjie verdrink het. Haar nuwe regspan het bykomende voorleggings gedoen in die Hooggeregshof in Johannesburg. Hughes het erken dat sy die vierjarige Nada-Jane Challita in 2023 verdrink het in haar huis in Glenvista, Johannesburg, na ‘n rusie oor die pa […]
# Gauteng preschool teacher Amber Lee Hughes has now confessed to drowning the daughter of her ex-boyfriend. Her new legal team made supplementary submissions on her behalf in the High Court in Johannesburg. Hughes confessed to drowning four-year-old Nada-Jane Challita at her Glenvista home in Johannesburg in 2023 after a dispute with the girl’s father […]
# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, sê meer as 213-duisend Graad 1- en 8-aansoeke is teen middagete vandag suksesvol verwerk toe die aanlyn toelatingsproses vir 2026 amptelik geopen het. Die woordvoerder van die departement, Steve Mabona, sê binne die eerste uur is meer as 78-duisend aansoeke aangeteken. Mabona het ouers versoek om […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering is besig om teikenaansporings te finaliseer vir die bevordering van elektriese voertuigproduksie, batterylokalisering, en skoon mobiliteitinnovering in Suid-Afrika. Ramaphosa het met die bekendstelling van die BMW X3 inprop-hibriede-voertuig in Pretoria gesê die maatreëls sal die oorskakeling na ‘n lae-koolstof ekonomie ondersteun en sal nuwe geleenthede vir plaaslike vervaardiging […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê geen ander party in Suid-Afrika is organisatories so verantwoordelik en polities samehangend soos die EFF nie. Hy het op die vooraand van die party se 12de herdenking in Khayelitsha, aan die media gesê die EFF is ‘n protesbeweging en binne die regering ‘n mag met duidelike programme. Dit sluit […]
# President Cyril Ramaphosa sê die bekendstelling van die nuwe BMW X3 inprop hibriede motor by die Rosslyn-aanleg in Pretoria is ‘n belangrike mylpaal vir Suid-Afrika se oorgangstrategie na groen-energie en nywerheidsontwikkeling. Ramaphosa het in sy toespraak BMW geloof vir sy voortgesette belegging, insluitend sy pogings met vaardigheidsopleiding en indiensneming van die jeug. Hy sê […]
# Motoriste word gewaarsku oor ernstige verkeersontwrigtings in Tshepisong weens voortgesette protesoptrede. Die woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie, Xolani Fihla, sê Impalaweg tussen David Webster en Dulcie September is gesluit met betogers wat die roete geblokkeer het met brandende bande en klippe in reaksie op kragonderbrekings:
# Gauteng Education MEC Matome Chiloane says over 213-thousand Grade 1 and 8 applications were successfully processed by lunchtime today as the 2026 Online Admissions officially opened. The Department’s spokesperson Steve Mabona says within the first hour, over 78-thousand applications were recorded. Mabona has urged parents not to panic, as the system will remain open […]
# President Cyril Ramaphosa says the government is finalising targeted incentives to boost electric vehicle production, battery cell localisation, and clean mobility innovation in South Africa. Speaking at the launch of the BMW X3 plug-in hybrid in Pretoria, Ramaphosa said these measures will support the transition to a low-carbon economy and unlock new opportunities for […]