# AfriForum Jeug eis toegang tot die Noordwes-Universiteit se volledige ondersoekverslag oor die ontwrigting in die Eikenhof-vrouekoshuis verlede Sondag. Dit volg ná bewerings van ‘n sangoma-seremonie in die koshuis, met studente wat ontstellende gille gerapporteer het. Die universiteit het intussen die bewering ontken, maar Yvonne Gerber van AfriForum vra egter ‘n duidelike beleid oor kulturele […]
# Rampbestuurspanne in KwaZulu-Natal is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag ná ‘n Vlak 5-waarskuwing vir swaar reën en moontlike sneeu oor die Paasnaweek. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel ontwrigtende toestande, insluitend vloede en skade aan infrastruktuur. Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake se woordvoerder, Senzelwe Mzila, het herhaal dat inwoners die weerstoestande moet dophou en […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, bepleit gesamentlike gebed en moedig optrede aan om misdaad aan te spreek en ekonomiese groei in die provinsie sowel as op nasionale vlak ‘n hupatoot te gee. Ntuli het Vrydag tydens ‘n diens wat die Diakonia Council of Churches in Durban aangebied het, die belangrikheid van eenheid tussen […]
# AfriForum Youth is demanding access to North-West University’s full investigation report into last Sunday’s disturbance at the Eikenhof women’s residence. This follows allegations of a sangoma performing rituals at the residence, with students reporting disturbing screams. The university has since denied the allegation, however, AfriForum’s Yvonne Gerber is calling for a clear policy on […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys eis gevolgsbestuur by die Walter Sisulu Universiteit ná die noodlottige skietery van ‘n student, Sisonke Mbolekwa. Hy is na bewering Dinsdag tydens ‘n studentebetoging deur ‘n koshuisbestuurder geskiet. ‘n Verdagte is reeds in hegtenis geneem. Die komitee se voorsitter, Tebogo Letsie, het aan Newzroom Afrika gesê die […]
# KwaZulu-Natal disaster management teams are on high alert following a Level 5 warning for heavy rain and possible snowfall over this Easter weekend. The South African Weather Service forecasts disruptive conditions, including flooding and infrastructure damage. Cooperative Governance and Traditional Affairs Department’s spokesperson Senzelwe Mzila has reiterated calls to residents to monitor weather updates […]
# Die Hooggeregshof in Mthatha het die uitsettings van studentekoshuise by die Walter Sisulu Universiteit gestaak. Dit volg nadat die kampusbestuur die studente opdrag gegee het om teen 4-uur gistermiddag die perseel te ontruim. Die uitsettingsbevel volg in die nasleep van gewelddadige studentebetogings wat Dinsdagoggend uitgebreek het en tot die dood van ‘n student gelei […]
# Mpumalanga wildlife officials have captured one of four lions that escaped last Sunday from Kruger National Park. The male lion was located in Huntington and is now in the care of the Mpumalanga Tourism and Parks Agency. Three lions remain at large, with search efforts ongoing in villages. The agency’s Simphiwe Shungube has urged […]
# KwaZulu-Natal premier Thami Ntuli has urged collective prayer and action to address crime and stimulate economic growth in the province and nationally. Speaking at a service hosted by the Diakonia Council of Churches in Durban on Friday, Ntuli emphasised the importance of unity among communities to tackle social ills. He highlighted the need to […]