# Eastern Cape have launched a manhunt for suspects following the killing of four men in Kwazakhele, Gqeberha, yesterday afternoon. The men were shot and killed while sitting in a car at Thanduxolo Mbete Street. Police spokesperson, Andre Beetge, says when they arrived on the scene, they discovered the bodies with multiple gunshot wounds in […]
# Vyf vermeende transito-rowers is gistermiddag in Crown Mines, Johannesburg, in ʼn skietery met die polisie dood. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê hulle het gereageer op intelligensie oor ʼn transitorooftog en die verdagtes se voertuig is naby die M1/M2-hoofwegverdeling opgemerk. Sy sê die verdagtes het weggejaag toe hulle die polisie sien en is agtervolg. Nevhuhulwi sê […]
# University of Pretoria third-year LLB student, Kiara Ramluckun, has been awarded the Abe Bailey Travel Bursary. This is for an all-expenses-paid educational tour of England and Scotland later this year. The travel bursary aims to broaden the horizons of young South Africans by exposing them to the UK and its universities, where they participate […]
# ActionSA in Gauteng says it notes with outrage the latest attempt by Ekurhuleni mayor, Nkosindiphile Xhakaza, to shift the blame for the punitive 126-rand fixed electricity surcharge onto the National Energy Regulator of South Africa. The mayor claims NERSA prescribed the surcharge. ActionSA’s Zwelithini Mtshali says NERSA does not prescribe municipal tariffs; it approves what […]
# Slegs een van die Guptas se drie Saxonwold-eiendomme is gister op ʼn veiling verkoop. Die eiendomme wat eens die middelpunt van die staatskaping-saga was, staan sedert 2018 leeg toe die Gupta-broers uit Suid-Afrika gevlug het te midde van toenemende bewerings van korrupsie. Die eiendom het 3,3-miljoen-rand gehaal wat 40-persent minder is as sy gelyste […]
# President Cyril Ramaphosa lei vandag ʼn vergadering tussen die nasionale en provinsiale uitvoerende gesag in die Noord-Kaap. Dis in ooreenstemming met die president se voorneme om nou saam met provinsiale en plaaslike regerings te werk om inwoners se lewens te verbeter en ekonomiese geleenthede uit te brei. Die presidensie sê die provinsiale gesag onder […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê klein en medium ondernemings dra wêreldwyd aansienlik by tot ekonomiese ontwikkeling en werkskepping. Hy het gister in Boksburg, Gauteng, die slotrede gelewer by die globale ministeriële vergadering oor klein en medium ondernemings. Die driedaagse geleentheid se tema was “Navigating New Business Frontiers.” Mashatile sê regerings kan die belangrikheid van klein […]
# Five cash-in-transit robbery suspects were killed during a shootout with police in Crown Mines, Johannesburg, yesterday afternoon. Police spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi stated that they acted on intelligence about an imminent cash-in-transit heist, and the suspects’ vehicle was identified near the M1/M2 highway split. She says that upon seeing the police, the suspects sped off, […]
# Die regterlike kommissie van ondersoek wat die bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, ondersoek, sal die mag hê om sake te verwys vir onmiddellike strafregtelike ondersoek en dringende besluite kan neem oor vervolging. Dit is volgens die Madlanga-ondersoekkommissie se opdrag, wat in die Staatskoerant gepubliseer is. Die kommissie sal onder andere die infiltrasie […]