# As the Tshwane Ya Tima revenue-collection programme continues across the metro, mayor Nasiphi Moya is calling on all businesses to pay their municipality bills. This initiative targets all non-paying customers, including businesses, households, and residential estates, as the metro seeks to recover its debt from defaulting clients. Moya says they need to increase revenue collection […]
# The City of Cape Town says its planned green infrastructure investment in the Diep/Sand- and Zeekoe catchments could result in net benefits of up to 257-million-rand over 25-years. The Nature-Based Infrastructure Global Resource Centre assessed the metro’s planned nature-based infrastructure investment in the catchments. Mayoral committee member for Water and Sanitation, Zahid Badroodien, says nature-based and hybrid infrastructure plans […]
# ʼn Derdejaar-LLB-student aan die Universiteit van Pretoria, Kiara Ramluckun, het die Abe Bailey-reisbeurs ontvang. Dis vir ʼn opvoedkundige toer later vanjaar na Engeland en Skotland wat alle onkoste insluit. Die reisbeurs wil jong Suid-Afrikaners se horisonne verbreed deur hulle bloot te stel aan die Verenigde Koninkryk en sy universiteite waar hulle deelneem aan debatte […]
# The City of Cape Town’s 700 new police officers will be ready for deployment this Spring, including dedicated neighbourhood policing for every ward. The officers are currently in their final stages of training at the metro’s Observatory College. Mayor Geordin Hill-Lewis says officers will be assigned EPIC hand-held devices for digital policing coordination and […]
# Die Tshwane-distrikspolisie doen ‘n beroep op taxi-eienaars om te verseker dat hul voertuie padwaardig is met die regte dokumentasie vir die metro. Dit volg nadat 18 taxi’s gister tydens Operasie Shanela in Ga-Rankuwa en Akasia geskut is omdat hulle nie geldige vervoerpermitte gehad het nie. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 184 kennisgewings van […]
# Die Stad Kaapstad se Bioverskeidenheids-afdeling het ‘n seekoeibul suksesvol van die Valsbaaise natuurreservaat na ‘n reservaat in Plettenbergbaai verskuif. Seekoeie is baie sensitiewe diere, en besonder moeilik om te vang en te vervoer as gevolg van hul grootte en krag, die gevaar wat hul inhou, en omdat hulle gou gespanne raak. Die onderburgemeester, Eddie […]
# The Tshwane District Police is appealing to taxi owners to ensure their vehicles are roadworthy with the correct documentation to operate in the metro. This comes after 18 taxis were impounded in Ga-Rankuwa and Akasia during Operation Shanela yesterday, for operating without valid transport permits. Police spokesperson, Johan van Dyk, says 184 Administrative Adjudication […]
# Die Oos-Kaapse polisie is op soek na verdagtes ná die moord op vier mans in Kwazakhele, Gqeberha, gistermiddag. Die mans is doodgeskiet terwyl hulle in ‘n motor in Thanduxolo Mbete-straat gesit het. Polisiewoordvoerder, Andre Beetge, sê toe hulle op die toneel aankom, het hulle die liggame met veelvuldige skietwonde in ‘n silwer Toyota Corolla […]
# ActionSA in Gauteng sê hy neem met woede kennis van Ekurhuleni-burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, se jongste poging om die skuld vir die vaste elektrisiteitsbybetaling van 126-rand op die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika te pak. Die burgemeester beweer NERSA het die bybetaling voorgeskryf. ActionSA-woordvoerder Zwelithini Mtshali sê NERSA skryf nie munisipale tariewe voor nie; hulle keur goed […]