# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie sal vandag in Pretoria na die kantore van die Nasionale Tesourie, die Departement van Basiese Onderwys, en die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding in Pretoria ‘n optog hou. Die vakbond betoog teen aanhoudende begrotingsinperkings, wat hy sê die onderwysstelsel verlam en leerders se reg op kwaliteitonderrig skend. Nomusa Cembi […]
# The South African Democratic Teachers’ Union will march to the offices of National Treasury, the Department of Basic Education, and the Department of Higher Education and Training in Pretoria today. The union is protesting against ongoing budget cuts, which it says are crippling the education system and violating learners’ right to quality schooling. SADTU’s […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het ‘n gesamentlike polisiespan geprys oor die inhegtenisneming van vier vermeende bendelede wat gekoppel is aan meer as 20 moorde in Amaoti, Inanda. Hulle is die afgelope naweek in Cato Manor vasgetrek met vuurwapens, ammunisie en vermoedelik gesteelde eiendom in hul besit. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê dis ‘n […]
# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi has applauded a joint police team for arresting four suspected gang members linked to over 20 murders in Amaoti, Inanda. The suspects were nabbed in Cato Manor over the weekend with firearms, ammunition, and suspected stolen property. Police spokesperson Robert Netshiunda says this is a big step in ending […]
# Die Wes-Kaapse regering verwelkom die afname in padsterftes oor Paastyd, met 22 aangetekende sterftes teenoor 26 verlede jaar. Daar is tussen 17 en 21 April meer as 30-duisend voertuie nagegaan, 19-duisend boetes is uitgereik en 226 verdagtes is in hegtenis geneem. Nooddienste het reageer op byna agt-duisend voorvalle, insluitend 189 vervoerverwante noodgevalle en meer […]
# The Western Cape government has welcomed a decline in road deaths over Easter, with 22 fatalities recorded, down from 26 last year. Between 17 and 21 April, over 30-thousand vehicles were checked, 19-thousand fines issued, and 226 arrests made. In addition, emergency services responded to nearly eight-thousand incidents, including 189 transport-related emergencies and over […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku ‘n laagdruk-stelsel kan swaar reën, donderstorms en koue weer oor die grootste dele van die land veroorsaak van vandag tot Saterdag. Woordvoerder Tokelo Chiloane sê swaar neerslae kan in die oostelike streke voorkom, en die Vrystaat en Noordwes kan oorstromings en hael verwag. Sy sê sneeu word voorspel oor die […]
# The South African Weather Service has warned of cut-off low forecast to bring heavy rain, thunderstorms, and cold weather across much of South Africa from today to Saturday. Spokesperson Tokelo Chiloane says heavy rainfall is expected in the eastern regions, while the Free State and North West may face flooding and hail. She says […]
# President Cyril Ramaphosa het bevestig hy het gister telefonies met die Russiese president, Vladimir Putin, gepraat en die sterk bande tussen die twee lande herbevestig. Die leiers het hulle daartoe verbind om pogings vir ‘n vreedsame oplossing vir die Rusland-Oekraïense konflik te ondersteun. Ramaphosa sal Donderdag met Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, by die […]