# Drie van Kaapstad se primêre gesondheidsorg-apteke, Ocean View CDC, Pelican Park CDC, en Albow Gardens CDC, het die gesogte A-graad klassifisering van die Suid-Afrikaanse Aptekersraad ontvang. Graad A is die hoogste erkenning wat ‘n apteek kan kry. Die burgemeesterskomiteelid vir Gesondheid, Francine Higham, sê hierdie prestasie wys die metro se sterk onderneming om apteekdienste […]
# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die eenparige aanvaarding van die Staande Komitee oor Maatskaplike Ontwikkeling se verslag oor rolspelers se betrokkenheid by kinderbeskerming. Die verslag is in die provinsiale Parlement aanvaar. Statistieke toon slegs vier-persent van meer as vyf-duisend kindermishandelingsake wat tussen 2019 en 2024 aangemeld is, het tot skuldigbevindings gelei. Wendy Kaizer-Philander […]
# The Cape Independence Advocacy Group thanked acting Police minister Firoz Cachalia for affirming that the group’s peaceful pursuit of Cape independence aligns with lawful, democratic processes. The CIAG’s Phil Craig says their actions cannot be deemed a risk to national stability. He says they are also grateful to Home Affairs minister, Leon Schreiber, for […]
# The Congress of South African Trade Unions says it will host a series of lectures in the lead-up to its 40th anniversary celebration at Dobsonville Stadium on 6 December. The lectures, with the first being held in Limpopo today, will tackle diverse subjects, including workers’ struggles and exploitative labour practices. Cosatu’s spokesperson, Zanele Sabela, […]
# Western Cape MEC for Health and Wellness, Mireille Wenger, says steady progress is being made on the 42-million-rand infrastructure upgrade at Montagu Hospital. This is a critical facility serving the Cape Winelands community. Wenger says the renovations have already transformed the hospital into a lighter, brighter space, creating a more welcoming environment for patients […]
# Suid-Afrika se voorste graanboere is by die Groei vir Goud-toekennings in Gauteng vereer vir hul uitsonderlike opbrengste, vernuwing en bydrae tot nasionale voedselsekerheid. Corné Louw van Graan SA sê vanjaar se toekennings was geskiedkundig met ʼn skerp toename in nuwe nasionale rekords in die kategorieë vir mielies, koring en sojabone. Hy sê die Noordelike […]
# Die Stad Tshwane waarsku teen belastinginvordering-slenters waar bedrieërs hulle as munisipale amptenare voordoen om geld by inwoners te kry. Hulle dreig dikwels met die opskorting van dienste. Die bedrieërs maak van WhatsApp en vals werkkaarte gebruik en bied onwettige meterwerk, herstel van verstoppings en ontkoppeling van eletrisiteiteenhede aan. Die woordvoerder van die metro, Lindela […]
# Kaapstad moedig inwoners aan om die gratis toegang tot sy voorbehoeddienste te gebruik en ingeligte besluite oor hul reproduktiewe gesondheid te neem. Dis vandag Wêreld-voorbehoedingsdag wat bewustheid skep van beskikbare geboortebeperkingsmetodes en jong mense in staat stel om ingeligte besluite oor hul seksuele en reproduktiewe gesondheid te neem. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, […]
# Die Vryheidsfront Plus het die Ekurhuleni Munisipaliteit veroordeel vir die viering van Wêreldomgewingsgesondheidsdag terwyl inwoners sukkel om asem te haal weens die hoë vlakke van lugbesoedeling in die metro. Volgens die Wêreldomgewingsgesondorganisasie dra lugbesoedeling by tot asemhalingsiektes, harttoestande en miljoene ander siektes wêreldwyd. Jennifer Glover van die VF Plus sê fondse wat bewillig is vir […]