# AfriForum het die EFF se mosie om die naam van die Krugerpark te verander gekritiseer en beskryf dit as goedkoop politiek. Die mosie is in die Mpumalanga Wetgewer ter tafel gelê. Die EFF sê hy beoog om alle name van mense wat verband hou met koloniale tyd en die apartheid-era te vervang met die […]
# Die Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo sê hy het verkeersmaatreëls verskerp in aanloop tot ʼn verwagte toename in padverkeer. Groot godsdienstige geleenthede, pelgrimstogte en sosiale byeenkomste word die naweek beplan. Die departement se woordvoerder, Dali Tshifhiwa, sê verkeersbeamptes is strategies langs hoofroetes en besige kruisings ontplooi, en sluit die N1, R101, R81 […]
# The Limpopo Department of Transport and Community Safety says it has stepped up traffic management measures to prepare for the expected surge in road travel. This as major religious events, pilgrimages and social gatherings are scheduled for this weekend. The department’s spokesperson, Dali Tshifhiwa, says Traffic law enforcement officers have been strategically deployed along […]
# Die Cape Independence Advocacy Group het die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, bedank nadat hy bevestig het die groep se vreedsame pogings vir Kaapse onafhanklikheid is in ooreenstemming met wettige, demokratiese prosesse. Phil Craig van die drukgroep sê hulle optrede kan nie beskou word as ʼn gevaar vir nasionale bestendigheid nie. Hy sê […]
# AfriForum has criticised the EFF’s motion to change the name of the Kruger National Park, describing it as cheap politics. The motion was tabled in the Mpumalanga Legislature. The EFF says it aims to replace names associated with colonial and apartheid-era figures with those honouring individuals who played a significant role in South Africa’s […]
# Die vakverbond Cosatu sê hy gaan ʼn reeks lesings aanbied in aanloop tot sy 40ste herdenking op 6 Desember by die Dobsonville-stadion. Die lesings waarvan die eerste vandag in Limpopo plaasvind, sal ʼn verskeidenheid onderwerpe dek. Dit sluit werkers se probleme en uitbuitende arbeidspraktyke in. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê die vakverbond is op die […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Gesondheid en Welstand, Mireille Wenger, sê bestendige vordering word met die 42-miljoen-rand opgradering by die Montagu-hospitaal gemaak. Dit is ‘n uiters belangrike gerief vir die gemeenskap in die Kaapse Wynland-omgewing. Volgens Wenger het die verbeteringe reeds die hospitaal in ‘n ligter, helderder plek omskep wat die personeel en pasiënte meer […]
# Linden in Johannesburg het TimeOut se 2025-lys met 39 lekkerste woonbuurte in die wêreld gehaal. TimeOut sê hierdie woonbuurte is plekke wat stede se siel verteenwoordig terwyl dit hul eie unieke, plaaslike karakter behou wat mense lok om daar te woon, werk en speel. Linden is 17de en kry erkenning vir sy outydse egtheid, […]
# Die Sentrum vir Afrika Filantropie en Maatskaplike Belegging by die Universiteit van die Witwatersrand Sakeskool, het ‘n nuwe Pan-Afrika Jeugkompetisie bekend gestel. Dit daag jeugspanne en organisasies tussen 18 en 35 jaar uit om die bevindings van ‘n studie Dignified and Fulfilling Work for Africa’s Youth te hervorm om vindingryke, toeganklike en deelbare oplossings […]