# Die KwaZulu-Natalse Direkteur van Openbare Vervolging, Elaine Harrison, sê die Nasionale Vervolgingsgesag kan nie die skuld dra vir vertragings in politieke moordsake wat veroorsaak is omdat 121 dossiere van die taakspan vir politieke moorde verwyder is nie. Harrison getuig by die Madlanga-kommissie in Pretoria en sê die dossiere wat verwyder is, het voortgesette ondersoeke […]
# Die Tafelberg Kabelspoormaatskappy nooi Suid-Afrikaners uit om Wêreld-toerismedag vandag by die Erfenisbraai van 11-uur tot 5-uur te vier. Die geleentheid wat aanvanklik vir Erefenisdag geskeduleer was, is weens die weer uitgestel. Besoekers kan geregte, pryse en aktiwiteite bo-op die berg by die boonste stasie geniet insluitend boereworsrolletjies, bier, pret-uitdagings en gelukspryse.
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson says a newly completed prison will house corrupt officials and politicians after the 2026 local government elections. He singled out municipalities such as Ekurhuleni, Johannesburg, and Nelson Mandela Bay as examples where graft has thrived. Macpherson stressed that the facility signals government’s commitment to rooting out corruption […]
# The DA in Tshwane has launched a probe into a 23-million-rand debt owed to the City by Mzansi Resorts, owned by ANC deputy mayor Eugene Modise. DA Tshwane leader Cilliers Brink accused mayor Nasiphi Moya of shielding Modise while residents face high bills and power cuts. Brink says the DA will submit the matter […]
# Die DA in Tshwane het ‘n ondersoek begin na die 23-miljoen-rand wat deur Mzansi Resorts aan die stad verskuldig is. Die oord behoort aan die ANC adjunkburgemeester, Eugene Modise. Die leier van die DA in Tshwane, Cilliers Brink, beskuldig die burgemeester, Nasiphi Moya, dat sy Modise beskerm, terwyl inwoners gebukkend gaan onder hoë rekeninge […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê ‘n nuwe gevangenis vir korrupte amptenare en politici is voltooi en sal ná die 2026 plaaslike regeringsverkiesing in gebruik geneem word. Hy het munisipaliteite soos Ekurhuleni, Johannesburg en Nelson Mandelabaai uitgesonder as voorbeelde van waar korrupsie geseëvier het. Macpherson beklemtoon die fasiliteit is ‘n […]
# Die Johannesburg Metropolisie het bevestig dat twee mense dood is na ‘n ongeluk tussen ‘n vragmotor en twee ander voertuie op die N1 noord net voor Winnie Mandela-rylaan. Metropolisie-woordvoerder Xolani Fihla sê vertragings word verwag terwyl opruiming- en herwinningswerk voortduur:
# The Johannesburg Metropolitan Police Department has confirmed that two people have died following a crash on the N1 Northbound before Winnie Mandela Drive involving a truck and two vehicles. JMPD spokesperson Xolani Fihla says delays are expected while cleanup and recovery operations continue:
# Die DA in die Wes-Kaap sê hy is ontevrede omdat die Nasionale Raad van Provinsies die ontbinding van die mislukte Knysna Munisipaliteit geblok het. Volgens die party is dienste soos water en afval ‘n mislukking, en hierdie besluit hou verdere omgewingskade in vir die Knysna-strandmeer en -riviermonding. Dave Bryant van die DA sê die […]