# Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe het bevestig dat ’n vyfde liggaam uit die Hennopsrivier herwin is. Dit volg op die herwinning van drie liggame wat vermoedelik vermiste polisielede van die Vrystaat is wat verlede Woensdag verdwyn het. ‘n Vierde liggaam is vandag gevind. Sy sê die identiteite bly onbekend, en ondersoeke is aan die gang om […]
# Police spokesperson Athlenda Mathe has confirmed a fifth body has been recovered from the Hennops River. This follows the retrieval of three bodies believed to be missing police officers from the Free State who went missing last Wednesday. A fourth body was found today. She says the identities remain unknown, and investigations are ongoing […]
# Die DA in Johannesburg gaan kriminele klagtes van bedrog, korrupsie en moontlike geldwassery teen vyf senior amptenare van die Stad Johannesburg lê. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê die saak, wat verband hou met meer as 18-miljoen rand se vermiste fondse, het die voortgesette finansiële wanbestuur in die metro uitgewys. Sy het die belangrikheid […]
# Die Departement van Water en Sanitasie het bevestig dat tien sluise van die Vaaldam oop bly, met watervloei van een-duisend-700-en-sewentig-kubieke meter per sekonde, terwyl die Bloemhofdam vloei van drie-duisend-600-kubieke meter per sekonde handhaaf. Die Vaaldam is steeds 119-persent vol en Bloemhofdam is op 117-persent. Die departement sê ondanks die afname in invloei, voorsien die […]
# Die DA het die ANC gekritiseer vir die verwerping van ‘n mosie om billike eiendomsbelasting te implementeer in 19 van Tshwane se onwettig-ontwikkelde gebiede soos Kleinfontein en Moshate Gardens. Die DA se woordvoerder oor Finansies, Jacqui Uys, sê ingevolge die voorstel sou duisende erwe billik belas word. Sy beweer die ANC het ‘n geleentheid […]
# The Water and Sanitation Department has confirmed that ten sluice gates remain open at the Vaal dam, with water outflows at one-thousand-771-cubic meters per second, while Bloemhof dam maintains outflows at three-thousand-600-cubic meters per second. The Vaal dam is at 119-percent and Bloemhof at 117-percent. The department says that despite inflows decreasing, tributaries continue […]
# Die DA in Gauteng eis vinnige herstelwerk en ’n dringende ondersoek nadat ’n brand, vermoedelik weens vandalisme, elf klaskamers by Riverlea Sekondêre Skool vernietig het. Onderwyswoordvoerder van die DA, Sergio Isa Dos Santos het ook die vertragings in die herstel van Lancea Vale Sekondêre Skool in Eldorado Park, wat in Augustus verlede jaar uitgebrand […]
# The DA has slammed the ANC for rejecting a motion to implement fair property rates in 19 of Tshwane’s illegally developed areas like Kleinfontein and Moshate Gardens. DA Finance spokesperson Jacqui Uys says the proposal would have ensured thousands of erven were taxed fairly. She claims the ANC missed an opportunity for equality and […]
# The DA in Gauteng is demanding swift repairs and an urgent investigation after a fire, suspected to be vandalism, destroyed eleven classrooms at Riverlea Secondary School. DA education spokesperson Sergio Isa Dos Santos also slammed delays in fixing Eldorado Park’s Lancea Vale Secondary, gutted last August. He vows to hold the education department accountable […]