# Afgetrede regter Bess Nkabinde is aangestel as voorsitter van die ondersoek na die geskorste Gautengse direkteur van Openbare Vervolging, Andrew Chauke, se bevoegdheid vir sy amp. Chauke word beskuldig dat hy sy mag as aanklaer misbruik het, onder meer om sonder bewyse ʼn afpersingsklagte teen KwaZulu-Natal se voormalige Valke-hoof, Johan Booysen, aanhangig te maak […]
# Die Oos-Londense landdroshof lewer na verwagting vandag uitspraak in die saak teen die EFF-leier, Julius Malema, en sy lyfwag en medebeskuldigde, Adriaan Snyman. Hulle is onder meer beskuldig dat hulle die Wet op Vuurwapenbeheer oortree het. Malema word beskuldig dat hy in 2018 in Mdantsane ʼn vuurwapen onwettig afgevuur het tydens die party se vyfde […]
# Retired Justice Bess Nkabinde has been appointed to chair an inquiry into suspended Gauteng Director of Public Prosecutions, Andrew Chauke’s fitness to hold office. Chauke faces allegations of abusing his prosecutorial powers, including pressing racketeering charges without evidence against former KwaZulu-Natal Hawks boss, Johan Booysen, and withdrawing a murder case against former Crime Intelligence boss […]
# President Cyril Ramaphosa het na wat berig word ingegryp om die herstel van die Patriotic Alliance se Kenny Kunene as Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Vervoer te verseker. Kunene is Vrydag weer as raadslid ingehuldig nadat hy vrywillig as ‘n burgemeesterskomiteelid bedank het nadat hy betrek is by die moordbeskuldigde Katiso “KT” Molefe. Volgens TimesLIVE […]
# The East London Magistrate’s Court is expected to deliver judgment today in the criminal case against EFF leader Julius Malema and his bodyguard and co-accused, Adriaan Snyman. Among others, they face charges of allegedly contravening the Firearms Control Act. Malema is accused of unlawfully discharging a firearm at the party’s fifth anniversary celebrations in Mdantsane in […]
# President Cyril Ramaphosa has reportedly stepped in to secure the reinstatement of Patriotic Alliance’s Kenny Kunene as Johannesburg’s mayoral committee member for Transport. Kunene was sworn back in as a councillor on Friday, after he had voluntarily stepped down as an MMC after being linked to murder accused Katiso “KT” Molefe. According to TimesLIVE, […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid sal vandag sy tussentydse verslag rakende die ondersoek oor Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni vrystel. Die hospitaal word geteister deur bewerings van korrupsie en wanadministrasie. Die hoof van die Ondersoekeenheid, Andy Mothibi, sal die sitting lei, vergesel deur die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, en die Gautengse premier Panyaza Lesufi. Die eenheid se […]
# Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, sal vandag ‘n dringende besoek aan KwaZulu-Natal bring om ondersoek in te stel na die finansiële probleme wat die provinsiale Departement van Onderwys ervaar. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê tydens die besoek sal die minister ‘n vergadering met premier Thamsanqa Ntuli, die LUR vir Onderwys, […]
# Die DA in Tshwane sê die stad het reeds erken dat inwoners wat reeds die weeklikse vullisverwyderingsdiens gebruik, dubbel gefaktureer is deur middel van die sogenaamde stadsreinigingsheffing. Cilliers Brink van die DA sê die heffing is nie bedoel vir huishoudings wat reeds meer as 400-rand per maand aan Tshwane betaal vir weeklikse vullisverwydering nie. […]