# Die Suid-Afrikaanse Polisie-unie, SAPU doen ʼn beroep op lede van die publiek om na vore te kom met inligting oor die vermiste motor waarin drie Vrystaatse polisiebeamptes gereis het. Die drie konstabels het vermis geraak terwyl hulle op pad was van Bloemfontein na Limpopo om vir drie maande onder Operasie Vala Umgodi ontplooi te […]
# Die EFF vra ʼn volledige en deursigtige ondersoek na die dood van drie polisiekonstabels, Cebekhulu Linda, Boipelo Senoge, Keamogetswe Buys en burgerlikes. Die party sê die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, moet antwoorde verskaf aan die families en die publiek, hy moet sê wat gebeur het en hoekom, en wie moet aanspreeklik gehou word. Die […]
# The South African Policing Union has called on members of the public with information regarding the missing car the three Free State police officers were travelling in, to come forward. The officers went missing en route from Bloemfontein to Limpopo for a three-month deployment under Operation Vala Umgodi. Their bodies were found in the […]
# The EFF is calling for a full and transparent investigation into the deaths of three police constables, Linda Cebekhulu, Boipelo Senoge, and Keamogetswe Buys and civilians. The party says national police commissioner, Fannie Masemola must provide answers, not only to the families, but to the public, about what happened, why, and who must be held accountable. […]
# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, sê sy het gehoop dat die vermiste Vrystaatse polisiebeamptes lewend gevind sou word. Die liggame van Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge is in die Hennopsrivier gevind. ‘n Vierde liggaam is bevestig as ‘n lid van die Lyttelton-polisiestasie, terwyl ‘n vyfde steeds onbekend is. Boshielo het dit […]
# Deputy Police minister Polly Boshielo says she had hoped the missing Free State police officers would be found alive. The bodies of Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys, and Boipelo Senoge were recovered from the Hennops River. A fourth body was confirmed as a member from Lyttelton Police Station, while a fifth remains unidentified. Boshielo called […]
# Forum for South Africa veroordeel Zimbabwe se Gesondheidsdepartement omdat hy mediese behandeling vir ‘n Suid-Afrikaanse burger geweier het. Die Suid-Afrikaner het siek geword terwyl sy vir ‘n werkopdrag in Bulawayo was en toe sy na die hospitaal geneem is, het die personeel gesê hulle kan haar nie help nie weens logistieke redes. Tebogo Mashilompane […]
# MultiChoice South Africa en die Universiteit van Pretoria het hul MultiChoice-leerstoel in Masjienleer vir nog vyf jaar verleng. Die inisiatief wat in 2018 bekendgestel is, wil wêreldwye vaardigheidstekorte in kunsmatige intelligensie en masjienleer aanspreek. Studente werk aan werklike projekte soos inhoudontleding en diensleweringvooruitskattings. Talle gegradueerdes het poste by MultiChoice bekom wat die vennootskap se […]
# Forum for South Africa has criticised the Zimbabwean Health Department for denying a South African citizen medical treatment. The South African fell ill while on a work assignment in Bulawayo, and when she was taken to the hospital, the staff told her they could not help her due to logistical reasons. The forum’s Tebogo […]