# Die DA het die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, veroordeel vir sy mislukking om bendegeweld aan te pak na onlangse moorde in Eldorado Park. Drie mense is dood en een beseer in vermoedelik bendegevegte. Michael Sun van die DA sê Lesufi het nie die beloftes wat gemaak is om bendeverwante misdade uit te wis, […]
# Die Stad Tshwane het motoriste gewaarsku oor vertragings met die uitreiking van rybewyskaarte aangesien Suid-Afrika se enigste kaartdrukmasjien buite werking is. Selby Bokaba van Tshwane het bestuurders aangeraai om vroegtydig te hernu en om gebruik te maak van die drie-maande genadetydperk, of om aansoek te doen vir ’n tydelike lisensie wat vir ses maande […]
# Die Departement van Korrektiewe Dienste het vandag die Zuzicebo Senior Sekondêre Skool en ‘n bakkery by die Standerton Korrektiewe Sentrum in Mpumalanga geopen. Die skool, wat in 2024 geregistreer is, onderrig tans 41 leerders in Graad 8 en 9, met planne om teen 2026 uit te brei na Graad 10. Nasionale Kommissaris van Korrektiewe […]
# Die DA in Gauteng sê die 20-miljoen-rand wat in die Silver Tree-cannabisplaas in Mogale City belê is, het geen beduidende resultate getoon nie. Bronwynn Engelbrecht van die DA sê dat daar tydens ’n oorsigbesoek geen opleiding van boere waargeneem is nie, terwyl die projek bedoel was om 200 boere te bemagtig. Sy sê die […]
# Minister van Polisie, Senzo Mchunu, vra vir ’n vinnige ondersoek na die sterftes van drie polisiebeamptes van Bloemfontein wie se liggame in die Hennopsrivier in Centurion gevind is. Hulle was op pad na Limpopo vir Operasie Vala Umgodi. Mchunu het in Bela-Bela in Limpopo gesê hulle wag op die uitslag van die lykskouings. Hy […]
# Die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, sê die G20-geleentheid in Gqeberha het deure vir ondernemings oopgemaak om maniere te vind vir die groei van die township- en landelike ekonomie. Ndabeni-Abrahams het entrepreneurs aangemoedig om betrokke te raak by beleids- en wetgewende ontwikkelings om burokrasie te verminder. Sy het ook verwys na die gladde aansoekproses […]
# Police minister Senzo Mchunu has urged swift investigations into the deaths of three officers from Bloemfontein, whose bodies were found in the Hennops River in Centurion. The officers were en route to Limpopo for Operation Vala Umgodi. Speaking in Bela-Bela in Limpopo, Mchunu says they await autopsy results. He also cautioned the public against […]
# The Department of Correctional Services has opened Zuzicebo Senior Secondary School and a bakery at Standerton Correctional Centre in Mpumalanga today. The school, registered in 2024, currently educates 41 learners in Grades 8 and 9, with plans to expand to Grade 10 by 2026. National Correctional Services Commissioner Makgothi Thobakgale says the initiative promotes […]
# Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap, wat in Saldanhabaai sit, het gehoor dat die staat geen saak teen Steveno van Rhyn het in die Joslin Smith-verhoor nie. Kelly Smith, Van Rhyn en Jacquen Appollis staan tereg op aanklagte van ontvoering en mensehandel. Van Rhyn se regsverteenwoordiger, Nobahle Mkabayi, het aangevoer dat die staat klaaglik misluk […]