# Met die seisoenverandering van somer na winter verskuif die Die Stad Kaapstad se Brand- en Reddingsdiens se fokus. ‘n Oorsig van winterstatistieke vir die afgelope drie seisoene toon die aantal strukturele brande het van twee-duisend-129 in 2022 afgeneem tot een-duisend-748 in 2024. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê daar was ‘n […]
# Water and Sanitation minister Pemmy Majodina says infrastructure is being deliberately vandalised to secure tenders. This comes as Rand Water completes maintenance in Gauteng today. The planned maintenance is aimed at ensuring long-term, uninterrupted water supply. Majodina says discussions with municipalities are ongoing and has directed municipalities to insource water tankers for emergencies only, […]
# ‘n Professor aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Dirk Smith, sê die bestuur van mond- en tandprobleme onder dwelmafhanklikes is dikwels nie ‘n prioriteit nie. In sy tesis oor die mondgesondheidsverwante lewensgehalte van mense met ‘n dwelmversteuring, het Smit die impak van mondgesondheid op 504 deelnemers in agt behandelingsentrums in die Wes-Kaap ondersoek. Hy […]
# Aviation Co-ordination Services het die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid se goedkeuring om vier kritieke bagasie-ondersoekeenhede by OR Tambo en King Shaka Internasionale Lughawens te vervang, verwelkom. Dit volg op ‘n uitspraak van die Johannesburgse Hooggeregshof wat die dringende opgraderings verpligtend maak te midde van kommer oor verouderderde toerusting. Die uitvoerende hoof van ACS, Duke Phahla, sê […]
# Die Raad vir die Bou-omgewing het sy finale verslag oor die gebou wat in Mei verlede jaar in George ineengestort het, aan die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, oorhandig. Die tragedie het die lewens van 34 mense geëis, en 28 ander is beseer. Die verslag is van kritieke belang vir die […]
# The City of Cape Town’s Fire and Rescue Service is switching focus from summer to winter. A review of winter statistics for the past three seasons show a decline in the number of structural fires from two-thousand-129 in 2022 to one-thousand-748 in 2024. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith says there was an […]
# The family of 35-year-old Vyaksha Sookdew has welcomed the 23-year prison sentence handed to her former boyfriend, Sugendren Rodney Naicker, in the Durban High Court last week. Naicker pleaded guilty to killing Sookdew with a hammer during an argument in December 2023. Her decomposed body was found wrapped in plastic bags on Christmas Day. […]
# CapeNature se HeliHack-span het verlede maand meer as 15-duisend indringerdennebome van die steil hellings van die Boosmansbos-wildernisgebied verwyder. Die reusebewaringspoging het drie dae geduur, een-duisend-en-80 hektaar grond herstel en watersekerheid vir ongeveer 15-duisend inwoners in die Suid-Kaap verbeter. Die projek het ook gelei tot die herontdekking van die Boosmansbos-langstertbosspitsmuis, wat 46 jaar lank nie […]
# University of the Western Cape professor Dirk Smith says the management of mouth and teeth problems in people with substance use disorder is often not prioritised. Smit’s dissertation, titled Oral Health-Related Quality of Life, Dental Status and Treatment Needs of People with Substance Use Disorder, investigated the profound impact on the oral health of the 504 participants […]