# The African Transformation Movement is calling on Parliament to summon National Director of Public Prosecutions, Shamila Batohi, over the handling of the Timothy Omotoso case. Omotoso was acquitted of 32 charges including rape and human trafficking by the High Court in Gqeberha. ATM’s Zama Ntshona criticised the NPA’s performance in high-profile prosecutions, citing prosecutorial […]
# Die toneelstuk Liefdesbriewe, met die bekroonde akteurs Arnold Vosloo en Elzabé Zietsman, word tydens die 29ste Klein-Karoo Nasionale Kunstefees opgevoer. Hierdie Afrikaanse verwerking van A.R. Gurney se Love Letters vertel die ontroerende verhaal van Melissa en André, wie se lewenslange verhouding deur vyf dekades se briewe, kaartjies en nota’s ontvou. Dit is die eerste […]
#‘n Oorgrens- intelligensie-gedrewe operasie wat in Mayflower, Mpumalanga, uitgevoer is om veediefstal te bekamp, het gelei tot die beslaglegging van 18 beeste. Waarnemende Provinsiale Kommissaris Zeph Mkhwanazi sê 16 beeste kom van Eswatini en twee het dubbelbrandmerke. Ses individue is ook in hegtenis geneem vir dwelmverwante misdade en immigrasie-oortredings. Die gesamentlike optrede het die SAPD, […]
# Die DA in Gauteng het die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit gekritiseer oor die besteding van meer as 200-miljoen-rand aan rioolherstelwerk sonder om ‘n oplossing te vind vir die voortdurende kwessies rakende riool wat oorloop. Inwoners worstel steeds met gevaarlike toestande, ten spyte van die munisipaliteit se uitgawes oor ‘n tydperk van vyf jaar. Die DA-lid, […]
# Die Landdroshof in Bellville in Kaapstad het die terreursaak teen Ferdinand Fortuin oorgeplaas na die plaaslike Streekhof, met sy eerste verskyning op 24 April. Fortuin staan tereg op aanklagte wat verband hou met terrorisme en plofstof nadat hy na bewering gedreig het om bomme by verskeie plekke te plant, wat gelei het tot massa-ontruimings. […]
# Die DA het die ANC en ActionSA daarvan beskuldig dat hulle ‘n nuwe belastinglas op Tshwane se inwoners lê. Hulle voer aan dat burgemeester Nasiphi Moya se voorgestelde begroting eiendomstariewe sal verhoog deur ‘n nuwe waardasielys en ‘n stadskoonmaakbelasting in te stel, benewens ‘n vullisverwyderingsheffing. Cilliers Brink van die DA het Moya gekritiseer dat […]
# Adjunkpresident, Paul Mashatile, het die belang daarvan beklemtoon om makliker sake te doen sodat beleggings gelok kan word, en het die Township-wet op ekonomiese ontwikkeling genoem as ‘n stap in die regte rigting. Die wet formaliseer township-ondernemings en integreer hulle in die hoofstroom-ekonomie. Hy het pogings genoem om die rompslomp te verminder, klein besighede […]
# An intelligence-driven operation to combat stock theft which was conducted in Mayflower, Mpumalanga, has led to the confiscation of 18 heads of cattle. Acting provincial commissioner Zeph Mkhwanazi says 16 cattle are linked to Eswatini and two are showing double brand markings. Additionally, six individuals were arrested for drug-related offences and immigration violations. The […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die Growing Gauteng Together 2030-inisiatief sal ‘n volhoubare, bemagtigde samelewing bou wat in lyn is met die Vryheidsmanifes en die Grondwet. Gelei deur die Nayi Le Walk-scenario, het Mashatile herbevestig dat die plan fokus op inklusiewe groei en ‘n verbeterde nywerheidsbeleid. Die scenario voorsien ‘n Suid-Afrika waar maatskaplike samehorigheid, ekonomiese […]