# The Freedom Front Plus in Gauteng has expressed concern about an outbreak of the foot-and-mouth disease at Karan Beef’s Heidelberg facility. Currently, there are 120-thousand cattle at the feedlot and only two-percent are infected with the disease. The FF Plus’, Mari Boshoff, says Karan Beef is one of the town’s largest employers and contributors […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het haar verbind tot die goedkeuring van ‘n landboustrategie in vennootskap met die landbousektor. Sy het onlangs ‘n gesprek met belanghebbendes uit die landbou-, voedsel- en dranksektore belê om die weg te baan vir inklusiewe groei, volhoubaarheid en innovasie in die landbousektor. Moya se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê […]
# The GOOD Party says the DA’s controversial attempt to turn the Jive Cape Town Funny Festival into a party-political fundraiser has been cancelled. The festival received 600-thousand-rand in public sponsorship from the City of Cape Town, a violation of the Events Policy, which strictly prohibits public funds being used to support political parties. The GOOD’s, Jonathan […]
# Die Stad Tshwane het WhatsApp-kanale opgestel wat in al sewe sy streke onmiddellike toegang sal gee tot inligting oor dienslewering. Die groepe sal bestuur word deur streeksamptenare en die metro se kommunikasie-personeel. Burgemeester Nasiphi Moya se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die groepe mag nie vir politieke boodskappe gebruik word nie, en is nie ontwerp […]
# Die EFF se Jeugbevel veroordeel die moord op die 14-jarige Likhona Fose, ‘n Graad-8 leerder van die Ikusasalethu Secondary School in Braamfischerville, Gauteng. Haar familie het haar Saterdag as vemis aangegee toe sy nie huis toe gekom het nie. Likhona se verminkte liggaam is Sondag in ‘n veld in Roodepoort, nie ver van haar […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê hy bevestig sy oproep dat sekere polisiëringsmagte na die Stad Kaapstad se Metropolisiediens en wetstoepassingsowerhede in die provinsie afgewentel word. Dit volg nadat ses mense die afgelope drie weke in bendegeweld in Wesbank doodgeskiet is. Andrew Bateman van die DA sê Kaapstad en die provinsiale regering moet hul […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya has committed to approving an agriculture strategy in partnership with the agricultural business sector. The mayor recently convened an engagement with stakeholders from the agricultural, food, and beverage sectors to chart a new path for inclusive growth, sustainability, and innovation in the agriculture sector. Moya’s spokesperson, Zintle Mahlati, says they […]
# Die Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement het die gebruik van die Sentrale Verskafferdatabasis-kwotasiestelsel aanvaar, wat deur die Nasionale Tesourie ontwikkel is. Die databasis dien as die bron van alle verskafferinligting vir al drie regeringsvlakke. Die departement se woordvoerder, Sizwe Kupelo, sê die nuwe stelsel sal help om duplisering en koste vir beide die verskaffer en die regering […]
# The City of Tshwane has set up WhatsApp channels, which will provide immediate access to service delivery information in all its 7 regions. The channels will be administered by regional officials and the metro’s communication practitioners. Mayor Nasiphi Moya’s spokesperson, Zintle Mahlati, says the channels are not intended to be used for political messaging, and are […]