# Die Gautengse provinsiale Polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, sê altesaam twee-duisend-341 ontvoeringsake is tussen Januarie en Maart vanjaar aangegee, ‘n toename van 15,8-persent. Mthombeni sê danksy die nasionale polisie-anti-ontvoeringseenheid, het die provinsie 88 verdagtes wat met 62 ontvoeringsake verbind word in hegtenis geneem, en in dieselfde tydperk 77 ontvoering-slagoffers gered:
# The Asset Forfeiture Unit has secured a preservation order worth over 13-million-rand to seize illegal mining equipment used around Kleinsee and Port Nolloth in the Northern Cape. The High Court in Kimberley granted the order for confiscated tools, generators, jackhammers, and drills that were found on restricted De Beers properties. The National Prosecuting Authority’s […]
# Gauteng provincial police commissioner, Tommy Mthombeni says the police family violence, child protection and sexual offences unit maintains a comprehensive approach to address sexual offenses, from enforcement to education and community engagement. He says sexual offences cases were reduced by 2.1-percent in the province between January and March this year. Mthombeni says they have arrested one-thousand-112 sexual offenders and presented one-thousand-356 cases in court:
# Renowned photographer, activist, and jazz promoter Rashid Lombard will be buried in Cape Town today. Lombard passed away yesterday at the age of 74. He was celebrated for his contribution to South African jazz and for documenting key moments in the country’s history. Lombard documented pivotal moments in the country’s struggle for freedom, including […]
# Die provinsiale kommissaris van polisie in Gauteng, Tommy Mthombeni, sê die moordsyfer het met 10,8-persent afgeneem tussen Januarie en Maart vanjaar, maar Gauteng loop swaar deur onder ‘n moordvlaag. Hy lys die grootste oorsake as rusies, misverstande, padwoede en uitlokking, met roof ‘n kortkop agter die ander oorsake. Volgens Mthombeni word moorde in Gauteng […]
# The KwaZulu-Natal government has mobilised relief efforts after a fire destroyed several homes at the Kennedy Road informal settlement in Durban. Over 40 shacks burned down last night, leaving 70 people without homes. The spokesperson for the Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs, Senzelwe Mzila, says the provincial government, working with eThekwini Municipality […]
# Die provinsiale Polisiekommissaris in Gauteng, Tommy Mthombeni, sê die provinsie vorder met sy stryd teen misdaad en het vanaf Januarie tot Maart vanjaar ‘n afname van 7,9-persent aangeteken. Hy het die provinsiale wetgewer se Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid ingelig oor sake in Johannesburg in die vierde kwartaal van die 2024/2025-boekjaar. Mthombeni sê hierdie afname is […]
# ‘n Wynlandgoed van Stellenbosch, Le Grand Domaine, het vandeesweek twee toptrofees by die 2025 Internasionale Wynuitdaging verower. Ten spyte van strawwe mededinging met internasionale wynreuse uit Bordeaux en Napa, het die kelder weggestap met die Internasionale en Suid-Afrikaanse 2022 Cabernet Sauvignon-trofeë. Die wynmaker, Debbie Thompson, het die toekenning ‘n trotse oomblik vir plaaslike wyn […]
# Die Stad Kaapstad het bevestig die datum van die inwerkingtreding van die Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padverkeersoortredings is verskuif na 1 Oktober vanjaar. Voorheen is daar berig dat Aarto vandag in werking sou tree. Die metro se woordvoerder vir Verkeersdienste, Maxine Bezuidenhout, sê Aarto is gereed om ‘n nuwe strafpuntstelsel in te […]