# Padwedlope: Die 54-jarige vrou wat gister vermis geraak het nadat sy die Comrades-marathon in KwaZulu-Natal voltooi het, is lewend gevind. Moira Harding van Kaapstad het die ultra-marathon om 4:52 die middag voltooi, maar toe verdwyn. Die Comrades-marathonvereniging sê sy is in die vroeë oggendure naby die Nasionale Seereddingsinstituut se basis by Die Punt, Durban, […]
# Die Rhodes-universiteit het ʼn gesogte nuwe toekenning bekendgestel wat toppresteerders onder leerders in die Makana-munisipaliteit wil erkenning gee en ondersteun. Die beurs word aangebied ingevolge ʼn gesamentlike ooreenkoms tussen die universiteit en onafhanklike skole in Makhanda wat Diocesan School for Girls, St Andrew’s College en Kingswood College insluit. Dit dek jaarliks alle klasgeld en […]
# Die Oos-Kaapse Departement Vervoer maan padgebruikers om vandag versigtig te wees op die paaie aangesien die provinsie tans koue, reënweer met sneeu ervaar. Die provinsie het ‘n 80 persent-kans op reën. Die departement se woordvoerder, Unathi Binqose, sê sneeu het op Wapadsbergpas op die R61 tussen Nxuba en Graaff-Reinet geval, en hulle hou ook […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, vra vinnige behuisingsondersteuning vir gesinne van Khayelitsha in Kaapstad wat dakloos is nadat ʼn brand die naweek 50 strukture verwoes het. Haar woordvoerder, Tsekiso Machike, sê die gesinne mag boumateriaal ontvang ingevolge die departement se noodbehuisingprogram. Soortgelyke hulp sal na verwagting beskikbaar wees vir 57 gesinne wat […]
# Kongolese vlugtelingkinders wat skole in Maitland en Parow in Kaapstad bywoon, word voortudrend afgeknou, wat gewortel is in xenofobie, rassisme en kulturele verskille. Dit is volgens ‘n studie deur die Universiteit van die Wes-Kaap se meestersgraadstudent, Adelina Nakatya Ntagerwa. Twintig ouers van tienerjarige vlugtelinge uit die oorloggeteisterde Kivu-provinsie van die Demokratiese Republiek die Kongo […]
# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, en Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, maak vandag in Pretoria besonderhede bekend oor die komende Afrika-burgemeestersvergadering en U-20-sjerpavergadering. Tshwane bied van Donderdag tot Saterdag die byeenkoms aan wat sal help om G20-aanbevelings te vorm. Die siklus word voltooi met die Johannesburgse burgemeestersberaad in September wat wêreldberade sal beïnvloed.
# Roadrunning: A 54-year-old woman who went missing after finishing the Comrades Marathon in KwaZulu-Natal yesterday afternoon, has been found alive. Moira Harding from Cape Town finished the ultra-marathon at 4.52pm, but then disappeared. The Comrades Marathon Association says she was found near the National Sea Rescue base in The Point, Durban, in the early hours […]
# Rhodes University recently launched the 120th Anniversary Merit Scholarship, a prestigious new award aimed at recognising and empowering top-performing learners from the Makana Municipality. The scholarship has been established through a joint agreement between Rhodes University and leading Makhanda independent schools: Diocesan School for Girls, St Andrew’s College, and Kingswood College. The Scholarship covers […]
# Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Maatskaplik-ekonomiese Regte het ʼn brief aan die Stad Johannesburg geskryf oor die verwydering van handelaars se bergingshouers by die Kopanong-mark in Ivory Park. Die handelaars sê die verwydering ontwrig hul broodwinning en dwing hulle om goedere elders te berg of trollies oor lang afstande te stoot. Die instituut wat 140 […]